Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Goedehoop

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop Plaas 270, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Plaas Goedehoop is 'n lieflike huis op 'n werkende beesplaas in Bethlehem.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, leefarea en kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Daar is 'n groot dam waar gaste kan visvang, wandelroetes en grondpadmotorfiets-roetes beskikbaar op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Hesmare K
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik. Verblyf en plek was pragtig. Kinders het vis gevang. Dit was die beste hoogtepunt. Uitsig en natuurskoon, so rustig en mooi. Sal definitief...
Sien meer
Apr 2024
Hendrik T
Gesin met klein kinders
5.0
Aan te beveel. Baie dankie aan die gasheer! Ons kinders en ons het dit baie geniet.
Apr 2024
Charlize F
Saam met vriende
5.0
Baie lekker, veilig, gemaklik, vriendelik. Die lang naweek was vreeslik lekker, die mense was ongelooflik vriendelik en die plek was baie netjies. Ons...
Sien meer
Apr 2024
Annelise O
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig, netjies en waarde vir geld. Baie gasvry mense met pragtige, netjiese plaas. Pragtig. Als was baie mooi en lekker om plaasdiertjies ook daar t...
Sien meer
Sep 2023
Christi S
5.0
Waarde vir geld. Hierdie oornagverblyf is gerieflik, skoon en netjies. Die kragopwekker tydens beurtkrag, elektriese komberse en hout by die braai-are...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Goedehoop Plaas 270, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink Plaas Goedehoop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop Plaas 270, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f174751da45fb6f4a9f0073e5fd4f12984f2194c29b853d802e61ed3e782327306dfe62421f6fe040bfdd885d16e78c0a5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Goedehoop Farm 270 Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.162897317565 28.17578164292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang