Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Goedemoed

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Plaas Goedemoed
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Janette J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette J

Peaceful, beautiful, well-equipped accommodation on a small farm.

We always go to Mossel Bay on holiday, but this time decided to book something a little different to our normal sea view accommodation. Plaas Goedemoed is a small farm with modern, well-equipped accommodation. Very peaceful and beautiful setting. Lovely to watch the cattle, springbok, ducks and chickens. Lovely hostess - left a big jar of rusks, milk, chocolates and farm-fresh eggs for us.

Plaas Goedemoed se terugvoer

Thank you so very much, Janette. It was our privilege to have two such wonderful people visiting us.

Plaas Goedemoed
Therina W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therina W

Uitstekend.

Pragtige, moderne plekkie met 'n uitstekende gasvrou. Ons het heerlik gebly.

Plaas Goedemoed se terugvoer

Ai Gary, baie baie dankie! Julle is sulke gemaklike mense en dit was vir my 'n voorreg om julle by ons te kon hê. Liefde en groete aan jou.

Plaas Goedemoed
Shani D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani D

Fenominaal van a tot z!

Goedemoed se huisie was topklas — pragtig, ruim, netjies, gemaklik en toegerus met net mooi alles wat mens mag nodig kry, en selfs nog meer! Die uitsig om die plaasdam met die springbokkies, beeste, hoenders en ganse wat mens geselskap hou het hierdie stukkie goud net nog meer laat blink! As jy in die Goerge-omgewing 'n rustige blyplek soek met die wonderlikste gasvrou, dan het jy jou plekkie gevind! Dis vir seker van nou af my gunsteling George-verblyf.

Plaas Goedemoed se terugvoer

Dankie Shani. Ek is so dankbaar en bly vir jou positiewe terugvoer.
Julle is vir my die beste voorbeeld van ouers wat hulle kinders se belange op die hart dra en hulle 100% ondersteun.
Dit was n absolute fees om julle by ons te kon hê.

Plaas Goedemoed
Stacey J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey J

Even before we arrived, I knew it would be an amazing stay. The host Janean is a gem.

We were specifically looking for a weekend getaway that had an indoor fireplace and that was secluded. This was a perfect choice. The apartment feels homely, has a modern look, and is all round accommodating of all needs. Janean is the most amazing host I have ever come across. We will definitely be back many times in the future.

Plaas Goedemoed se terugvoer

My Dearest Stacey. Thank you so much for the much appreciated feedback. You guys have a special place in my heart. Looking forward to meeting the rest of the family. Take care

Plaas Goedemoed
Monique B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Wonderful!

Janean and Kobus were wonderful hosts and made us feel so welcome. Spotlessly clean, well-equipped and lots of lovely lawn for young children to run around on. We'd love to visit Goedemoed again!

Plaas Goedemoed se terugvoer

Monique it was so lovely having you guys at the farm. I appreciated the chatting, it felt like old friends coming to visit.
Thanks for the review and hope to see you again.

Plaas Goedemoed
Tanya B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Fantasties.

Lieflike plek, rustig en mooiste uitsig. Vriendelikste en gasvryste mense. Beveel die plek aan vir enige iemand. Lanklaas by so perfekte plekkie gebly.

Plaas Goedemoed se terugvoer

Tanya, baie dankie. Dit was lekker om so n ontspanne en aangename mense by ons te kon hê.
Sien uit na jul volgende kuier.

Plaas Goedemoed
Louise P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P

Heerlik op die plaas met die plaasdiere. Baie gerieflik en rustig.

Kleinkind het dit baie geniet. Dalk net voorsiening maak vir 'n bad vir jong kinders.

Plaas Goedemoed se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar Louise. Ek waardeer dit opreg.
Die kinderbadjie Sal beslis volgende keer daar wees. Sien uit daarna om jul weer te sien.

Plaas Goedemoed
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Deel 13 van Dwarsweg Plaas, Mosselbaai, 6523, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff505786e10cc42358b4ead4cc438ceb0dc43c1eb7f89068ca3e00433c30431b605fd1d2c2713c5553f0d4a906b4765007a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 R102 Portion 13 of Farm Dwarsweg 6523 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.027649318373 22.278594848712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang