Plaas Goedemoed
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Janean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Janette J - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful, beautiful, well-equipped accommodation on a small farm.
Plaas Goedemoed se terugvoer
Thank you so very much, Janette. It was our privilege to have two such wonderful people visiting us.
Therina W - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Plaas Goedemoed se terugvoer
Ai Gary, baie baie dankie! Julle is sulke gemaklike mense en dit was vir my 'n voorreg om julle by ons te kon hê. Liefde en groete aan jou.
Shani D - Jul 2023
Algehele gradering
Fenominaal van a tot z!
Lees meerPlaas Goedemoed se terugvoer
Dankie Shani. Ek is so dankbaar en bly vir jou positiewe terugvoer.
Julle is vir my die beste voorbeeld van ouers wat hulle kinders se belange op die hart dra en hulle 100% ondersteun.
Dit was n absolute fees om julle by ons te kon hê.
Stacey J - Mei 2023
Algehele gradering
Even before we arrived, I knew it would be an amazing stay. The host Janean is a gem.
Plaas Goedemoed se terugvoer
My Dearest Stacey. Thank you so much for the much appreciated feedback. You guys have a special place in my heart. Looking forward to meeting the rest of the family. Take care
Monique B - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful!
Plaas Goedemoed se terugvoer
Monique it was so lovely having you guys at the farm. I appreciated the chatting, it felt like old friends coming to visit.
Thanks for the review and hope to see you again.
Tanya B - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Plaas Goedemoed se terugvoer
Tanya, baie dankie. Dit was lekker om so n ontspanne en aangename mense by ons te kon hê.
Sien uit na jul volgende kuier.
Louise P - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik op die plaas met die plaasdiere. Baie gerieflik en rustig.
Plaas Goedemoed se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar Louise. Ek waardeer dit opreg.
Die kinderbadjie Sal beslis volgende keer daar wees. Sien uit daarna om jul weer te sien.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Deel 13 van Dwarsweg Plaas, Mosselbaai, 6523, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang