Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Goedemoed

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 4 Feb 2025 tot 27 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Deel 13 van Dwarsweg Plaas, Mosselbaai, 6523, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Plaas Goedemoed is op 'n pragtige plaas 9 km buite Groot Brakrivier geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Ozzy het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, konveksie-oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank, 'n gaskaggel en 'n slim-TV en toegang tot gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste en sluit 'n ingeboude binnebraai asook 'n koffiestasie in. Dié area het stapeldeure wat heeltemal oopmaak op 'n groot grasperk waar gaste kan ontspan met 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie.

Lizzy is 'n eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 2 gaste met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, yskas, konveksie-oond, mikrogolfoond en broodrooster. Die leefarea het ook 'n gas-kaggel, 'n TV, 'n ingeboude braai en glas-skuifdeure wat oopskuif na 'n uitsig oor die Outeniekwaberge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R102, Deel 13 van Dwarsweg Plaas, Mosselbaai, 6523, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plaas Goedemoed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R1 200
R 1 200 R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Deel 13 van Dwarsweg Plaas, Mosselbaai, 6523, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff505786e10cc42358b4ead4cc438ceb0dc43c1eb7f89068ca3e00433c30431b605fd1d2c2713c5553f0d4a906b4765007a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 R102 Portion 13 of Farm Dwarsweg 6523 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.027649318373 22.278594848712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang