Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Toe

Wildsplaas
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
Kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Die kampeerplek het 'n kragpunt en toegang tot water. Daar is staanplekke met grasperk en staanplekke wat geplavei is. Daar is sink-ablusiegeriewe met 'n stort en aparte toilet. Daar is warm water en toiletpapier.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Verblyf is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie kamptoerusting saambring.

Huisreëls

Wildritte en permitte vir die reservaat is nie by die tarief ingesluit nie.
Gaste moet permitte by die Dinokeng Wildreservaat se hoofhek of aanlyn koop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Chalets
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die chalet het sy eie braaigeriewe en 'n stoepie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wildritte en permitte vir die reservaat is nie by die tarief ingesluit nie.
Gaste moet permitte by die Dinokeng Wildreservaat se hoofhek of aanlyn koop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet 3
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Hierdie eenheid het ook 'n stoep met 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste en 'n ingeboude braai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wildritte en permitte vir die reservaat is nie by die tarief ingesluit nie.
Gaste moet permitte by die Dinokeng Wildreservaat se hoofhek of aanlyn koop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet 4
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, stapelbed en 2 enkelslaapbanke. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Hierdie eenheid het ook 'n stoep met 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste en 'n ingeboude braai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Enkelslaapbank

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wildritte en permitte vir die reservaat is nie by die tarief ingesluit nie.
Gaste moet permitte by die Dinokeng Wildreservaat se hoofhek of aanlyn koop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van Klipdrift Plaas 90 JR, Dinokeng, 400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef7fb89d55b9823505e24d242e02017ecd688be2ffcb0ac1d78e6b5de25dae6a7fc266ffdf07cd21025ea43303284efdfeb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 97 5 1 5 Portion 2 of Farm Klipdrift 90 JR Dinokeng 400 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.352343911279 28.333066367275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang