Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Toe

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Chanelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Nodige wegbreek van die gejaagde lewe. Tweede keer by Plaas Toe en weereens verskriklik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Ag, dankie vir jul resensie! Altyd lekker om sulke woorde te hoor. Ons sien uit na vele meer.

Elize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker gerus. Was heerlik stil, skoon en netjies, en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Elize, baie dankie vir jul resensie. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer!

Ntsebeng D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Refreshing. Tranquility at its best. If you want to rekindle your love with your partner, this is the place for privacy and quietness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
My dear Thank you for your nice review. We look forward to hosting you again!

Esme G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Oulike plek, skoon met die plaasgevoel en bosgevoel so saam saam. Baie lekker gebly op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Hallo Esme Dankie vir jou mooi resensie. Ons kyk uit vir jul volgende kuier.

Elsebe E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Te warm geslaap sonder lugverkoeling. Alles goed. Oulik, skoon, netjies, veilig. Vriendelike brakkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Dankie vir die resensie, Elsabe. Ons werk daaraan om lugverkoeling in chalet 3 en 4 te kry. Sien julle gou weer.

Ewald S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Mooi en rustig. Ons het die kampeerterrein gebruik, regtig baie rustig en alles netjies. Badkamers is altyd skoon en netjies. Bokke word naby by die kamp gevoer, lekker om te sit en kyk vir hulle. Eienaars is ook vriendelik en help graag waar hulle kan. Sal gerus weer gaan en kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Baie dankie vir jul resensie! Lekker om julle te kon ontmoet.

Nontyatyambo Q
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantastic. Nice place, clean and very quiet. I will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Thank you for the nice review. We are looking forward to hosting you again!

Itumeleng S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Tranquil, clean and homely. We felt warmly welcomed by the owner on our arrival. She recommended the best stand for us - which we enjoyed greatly. We had access to electricity to charge our cameras and phones throughout the weekend. The ablutions were 5-star clean compared to other camp places we have been to, big up and keep doing the good work. When we got up on Saturday, the friendly staff came around to clean the ashes from our braai stands - wow! One other great thing about the place is you do not pay the conservation fee like most places in the main side of the reserve. The place is secure with few animals on site. A great and friendly place for outing with family. To the owners: Keep up the good work of running this place as efficiently as you currently are doing, kudos!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
It was a pleasure having such lovely guests as yourself here. Welcome back any time.

Leone D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlike rustigheid. Dis was 'n wonderlike en rustige naweek. Daar was geen ander besoekers nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Hoop julle het lekker gerus!

Suzanne W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rus, vrede en gemak. Baie lekker gebly, baie rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Thank you for your review! See you again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van Klipdrift Plaas 90 JR, Dinokeng, 400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef7fb89d55b9823505e24d242e02017ecd688be2ffcb0ac1d78e6b5de25dae6a7fc266ffdf07cd21025ea43303284efdfeb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 107 5 1 5 Portion 2 of Farm Klipdrift 90 JR Dinokeng 400 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.352343911279 28.333066367275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang