Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Toe

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 93 resensies vir Plaas Toe
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nontyatyambo Q - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontyatyambo Q

Fantastic.

Nice place, clean and very quiet. I will definitely go back again.

Plaas Toe se terugvoer

Thank you for the nice review. We are looking forward to hosting you again!

Plaas Toe
Itumeleng S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng S

Tranquil, clean and homely.

We felt warmly welcomed by the owner on our arrival. She recommended the best stand for us - which we enjoyed greatly. We had access to electricity to charge our cameras and phones throughout the weekend. The ablutions were 5-star clean compared to other camp places we have been to, big up and keep doing the good work. When we got up on Saturday, the friendly staff came around to clean the ashes from our braai stands - wow! One other great thing about the place is you do not pay the conservation fee like most places in the main side of the reserve. The place is secure with few animals on site. A great and friendly place for outing with family. To the owners: Keep up the good work of running this place as efficiently as you currently are doing, kudos!

Plaas Toe se terugvoer

It was a pleasure having such lovely guests as yourself here. Welcome back any time.

Plaas Toe
Leone D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone D

Wonderlike rustigheid.

Dis was 'n wonderlike en rustige naweek. Daar was geen ander besoekers nie.

Plaas Toe se terugvoer

Hoop julle het lekker gerus!

Plaas Toe
Suzanne W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne W

Rus, vrede en gemak.

Baie lekker gebly, baie rustig!

Plaas Toe se terugvoer

Thank you for your review! See you again in the future.

Plaas Toe
Marius S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Kon nie vir better gevraag het nie.

Dit was uit die boonste rakke. Lekker stil en rustig.

Plaas Toe se terugvoer

Hi Marius, ek hoop julle kom maak weer 'n kuiertjie een van die mooi dae.

Plaas Toe
Pieter W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Dit was nou perfek net wat ons nodig gehad het.

'n geheim wat ons nie vir te veel moet vertel nie! Dit is 'n heerlike plek!

Plaas Toe se terugvoer

Pieter, baie dankie vir jou resensie! Ons kyk uit vir jou!

Plaas Toe
Jan N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Very peaceful stay and enjoyed camping.

Absolutely amazing spot. Easy access to Dinokeng Game Reserve, outstanding facilities. Will definitely visit again in the near future.

Plaas Toe se terugvoer

Thank you, Jan, for the nice review. We are so looking forward to seeing you back soon.

Plaas Toe
Andre C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Great.

Great place to unwind.

Plaas Toe se terugvoer

So glad you could have a rest! Welcome back anytime!

Plaas Toe
Aranka V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aranka V

Goeie ligging, baie skoon en netjies. Ongelooflike goeie waarde vir geld.

Beste waarde vir geld in Gauteng.

Plaas Toe se terugvoer

Aranka, baie dankie vir jou mooi resensie! Ons ontmoet binnekort weer!

Plaas Toe
Mignon J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon J

Heerlik!

Heerlik gerus in 'n netjiese plekkie met alles wat jy nodig het! Ons sal definitief weer plaas toe besoek.

Plaas Toe se terugvoer

Dankie vir julle resensie. Julle was awsome gaste wat my so gebless het met julle kuier.

Plaas Toe
Ruben V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben V

Vriendelike verwelkoming. Rustige atmosfeer.

Baie lekker gebly. Die rustigheid is wonderlik.

Plaas Toe se terugvoer

Ruben, julle is twee gawe jongmense. Was heerlik om julle te ontmoet.

Plaas Toe
Scharia H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scharia H

Awesome.

Was uit die boeke. Sal verseker aanbeveel.

Plaas Toe se terugvoer

Ag, dit was lekker om jou hier te kon hê. Dis altyd lekker om geen nonsens gaste te kry.

Plaas Toe
Divan H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan H

Plaas Toe is naby aan Dinokeng se hek.

Dit was baie mooi en rustig gewees.

Plaas Toe se terugvoer

Bly julle het dit geniet, Divan!

Plaas Toe
Ninette L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette L

Dierevriendelik, rustige, netjiese verblyf met wildsplaas en plaasgevoel.

Ons het heerlik gerus by Plaas Toe. Ons het in eenheid 4 gebly. Daar kan gemaklik 8 persone slaap. Die plekkie is pragtig gemeubileer en beddens en beddegoed is van die lekkerste en skoonste wat ek nog beleef het. Dit was heerlik om op die stoep te sit en vir die bokke te kyk. Baie vriendelike gasvrou, was ongelooflik akkommoderend. Ons twee skaaphonde was saam en het dit amper meer as ons geniet!

Plaas Toe se terugvoer

So lekker gewees om jou te ontmoet Ninette, verseker welkom altyd!

Plaas Toe
Audrey V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Audrey V

Pleasant stay.

Lovely venue approximately 4 km from Dinokeng main gate. The unit was comfortable with three beds in the kitchenette space. The bedding is of high quality. We had challenges with the gas geyser, but the hosts were very responsive and sorted it out as soon as possible. We were able to go for daily walks, and the buck added to the atmosphere of a pleasant bush walk. The kitchenette forms part of the sleeping area, so the fridge made annoying sounds during the night, disturbing our sleep, but this was easily fixed by switching it off at the wall on the second night. Perfect for a night or two, but due to the size of the unit and lack of storage space for clothes, etc., as well as no privacy as the three beds take up all the space, I wouldn't recommend it for long stays. There is a wooden bench and table outside, but no comfortable chairs inside or out. I would have loved to carry a chair outside to sit in the sun, but we had to stay inside the unit and sit on our beds to escape the cold outside. I think the inclusion of a few plastic garden chairs for this purpose could work really well.

Plaas Toe se terugvoer

Audrey, thank you for your review. We will give attention to your suggestions!

Plaas Toe
Belinda H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda H

Relaxing stay.

My husband, daughter and I had a wonderful stay at Plaas Toe. My son was playing rugby at Camp Discovery, so by staying at Plaas Toe we were able to drive through the game reserve to get to his matches in less than half an hour. Mariette was extremely helpful and organised, and we enjoyed the relaxing time that we had in our very well-equipped chalet.

Plaas Toe se terugvoer

Belinda, it was so nice to meet you and your husband. Welcome back anytime!

Plaas Toe
Chanelle D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle D

Lekker gerus.

Baie skoon en netjies en baie rustig. Net wat ons nodig gehad het. Natuurlewe rondom jou, goed vir die siel. Sal definitief aanbeveel as jy 'n breek nodig het van die stad.

Plaas Toe se terugvoer

So bly julle kon bietjie asem skep. Sien julle binnekort weer!

Plaas Toe
Ruan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B

Waardevol en wonderlik.

Dit was 'n baie rustige en veilige verblyf, baie netjies geboude woonplek, met genoeg area vir 'n groter groep mense met kinders.

Plaas Toe se terugvoer

Ruan, baie dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier sommer gou weer.

Plaas Toe
Kallie J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kallie J

Iets om te onthou.

Ja, dit was baie gerieflik en gemaklik. Net wat ek nodig gehad het.

Plaas Toe se terugvoer

Bly julle het geniet. Kom kuier gerus weer.

Plaas Toe
Tilana S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana S

Rustig, lieflik, netjies, vriendelik.

Wat 'n wonderlike verrassing was hierdie plekkie nie! So 'n rustige atmosfeer met verskillende tipes bokkies wat gereeld kom oë wys. Bosgeluide en helder sterre. Dit was hemels en die perfekte wegbreekplekkie, al is dit so naby aan Pretoria. Ook 'n bonus dat ons hondekind saam kon kom. Ons sal beslis weer kom.

Plaas Toe se terugvoer

Ag, baie dankie vir jul mooi resensie. Ons kyk uit vir julle volgende kuiertjie.

Plaas Toe
Jurie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie B

Rustigheid was uit die boonste rakke.

Ons het 'n rustige verblyf gehad, ons viervoetige kinders het dit ook geniet. Was baie nuuskierig oor hulle vriende in die wildernis.

Plaas Toe se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie.
Hoop ons sien julle gou weer.

Plaas Toe
Ria K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria K

Familie tyd, rustigheid, natuurskoon.

Dit was rustig, geen stadsgeraas.

Plaas Toe se terugvoer

Rika, dankie vir jou resensie! Ons kan nie wag om jou weer te huisves nie.

Plaas Toe
Marlene S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Rus vir my siel.

Dit was heerlik, maklik een van die netjiese plekke ooit, verblyf was heerlik en eenheid kort niks nie! Baie goed toegerus, wat uitstaan is dat al die beddegoed en handdoeke lekker ruik. Ek sou net graag 'n spieël in die hoofslaapkamer wou hê.

Plaas Toe se terugvoer

Hi Marlene! Ek luister! Die spieël is op pad. Dankie vir jul resensie. Kom kuier gou weer!

Plaas Toe
Jessica P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica P

Baie lekker en rustig.

Baie lekker en veilig. Ek en my eggenoot het geen probleme gevind nie.

Plaas Toe se terugvoer

Bly julle het geniet, dankie vir die resensie.

Plaas Toe
Kayla S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla S

Rustig en netjiese wegbreek.

Die kamers is baie netjies met alles wat jy nodig het in 'n selfsorg eenheid. Ons het baie veilig gevoel en het baie lekker gebly.

Plaas Toe se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Kayla! Sien jou weer binnekort.

Plaas Toe
Drienie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie V

Rustig/egte plaas vibe.

Baie rustig. En personeel baie vriendelik. En dit was baie lekker, dankie.

Plaas Toe se terugvoer

Drienie, ek is bly julle kon ontspan en net rustig wees. Sien julle sommer gou weer!

Plaas Toe
Ben V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Rustige kamp, staanplekke netjies. Badkamer en opwasgeriewe is gerieflik naby.

Sien sterre.

Plaas Toe se terugvoer

Dankie Ben. Sien julle binnekort weer.

Plaas Toe
Jp P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp P

Lekker.

Netjies, skoon en gerieflik.

Plaas Toe se terugvoer

Dankie vir julle lekker kort kuier ! Kom gerus weer !

Plaas Toe
Hendriette G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriette G

Rustig en salig.

Baie lekker gekamp. Salig en rustig. Het lekker ontspan.

Plaas Toe se terugvoer

Sien ons julle dan weer! Dankie vir jul resensie.

Plaas Toe
Rene N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N

Puik, fantasties.

Die selfsorg eenheid bevat absoluut alles wat 'n mens kan nodig hê en is baie mooi en smaakvol ingerig. Dit was 'n voorreg om daar te oornag. Die gashere was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ek kan dit met oorgawe aanbeveel.

Plaas Toe se terugvoer

Rene baie dankie vir jul goeie resensie. Ons probeer regtig alles in die chalet sit wat mens so baie keer vergeet! Ek is baie bly dit draai so uit. Kom kuier asb weer.

Plaas Toe
Pieter W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Wat 'n heerlike wegbreek naweek op die plaas by Plaas Toe.

Ons het tuis gegaan in een van die chalets en my swaer het gekamp. Naby, gerieflik, goed ingerig, stylvol, goed onderhou en uitgelê. Dankie Mariette, julle sien ons weer.

Plaas Toe se terugvoer

Ag, Pieter baie dankie vir jul goeie resensie. Ons kyk uit vir julle.

Plaas Toe
Caroline S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S

Top-verblyf.

Ons kuier by Plaas Toe was ekstra spesiaal. Hulle het aan alles moontlik in die chalet gedink. Wat 'n rustige plekkie. Vriendelike staf. Word verwelkom deur eienaars. Dis nou regtig 'n plaasatmosfeer in die bos. Baie dankie vir die ekstra moeite!

Plaas Toe se terugvoer

Om ons gaste tevrede te laat huistoe gaan is ons doel. Kom span gerus weer by ons uit.

Plaas Toe
Amelia N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia N

Baie lekker rustige plek.

Sal dit beslis weer bespreek! En my honde kinders het dit ook geniet!

Plaas Toe se terugvoer

Amelia baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle en die hondekinders sommer gou weer.

Plaas Toe
Larissa S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa S

Baie dankie vir ‘n heerlike naweek.

Ons het so lekker geslaap onder die pragtige warm beddegoed. Die chalet is pragtig toegerus met elke ding wat mens kan benodig vir so naweek wegbreek. Selfs koffie, tee, suiker en melk in die yskas. Die tuine is so mooi versorg en mens voel veilig. Ons het Njala bulle, rooibokke en blesbokke gesien. Ek is mal oor die bankie wat oopslaan en ‘n tafel met sitplek word. Lieflike braai. Baie dankie dat julle so mooi plekkie met ons stadsmense deel.

Plaas Toe se terugvoer

Larissa jy is dierbaar. Dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier gerus weer.

Plaas Toe
Daleen F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen F

Ontspanne en veilig vir twee vrouens.

Lieflike, veilige plaas-atmosfeer waar kinders en troeteldiere met uitbundigheid kan speel. Baie ryk voëllewe, 'n voëlkyker se droom.

Plaas Toe se terugvoer

Ag so bly julle kon rus en vrede hê by ons. Sien julle weer.

Plaas Toe
Erika H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H

Rustig, netjies en skoon.

Beide die eenhede was pragtig en mooi skoon. Braai area goed toegerus, ons het baie lekker gekuier!

Plaas Toe se terugvoer

Dan kan julle gerus weer bietjie draai.

Plaas Toe
Natalie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie S

Wonderlik en skoon!

Ons verblyf was wonderlik. Alles is ekstra skoon en netjies en daars soveel moeite gemaak om jou tuis te laat voel.

Plaas Toe se terugvoer

Natalie, baie dankie vir jul mooi kompliment. Hoop julle kom kuier gou weer.

Plaas Toe
Elsabe C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Terrific farm experience, great facilities!

We were blown away by the venue, had everything we could want for a comfortable stay. Very clean, friendly, and conveniently situated. We even took our Pomeranian who thoroughly enjoyed his time on the farm.

Plaas Toe se terugvoer

Well, you guys were awesome guests, please come and visit us again.

Plaas Toe
Marlize V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V

Pragtig, rustig en net wat mens nodig het.

Plaas toe is perfek vir wegkom uit die stad! Die plekkie het alles en meer wat mens nodig het om lekker te rus oor 'n naweek!. Ek sal verseker Plaas Toe aanbeveel vir almal wat 'n breek uit die stad nodig het!

Plaas Toe se terugvoer

Dan is ek bly julle kon rus en vrede ervaar. Baie welkom terug.

Plaas Toe
Belinda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Ongelooflik.

Sjoe, wat 'n lekker ondervinding - ons het so lekker gekamp. Badkamers is splinternuut en so netjies. Grasgroen grasperk en so baie vir die kinders om te doen. Die eienaars was so vriendelik en het uit hulle pad gegaan om dit 'n ongelooflike naweek te maak. Baie dankie!

Plaas Toe se terugvoer

Jy is oulik.Baie dankie B

Plaas Toe
Db L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Db L

Beautiful cosy spot close to Tau gate, Dinokeng.

Very nice cosy little spot about 10 minutes from the Dinokeng Nature Reserve's Tau gate. The pin and description, how to get there, sent by owner Mariette is top-notch! Access road is a good dirt road, easy to take along the local village. Owners live on site. Despite being a work in progress and living farm, everything is neat and clean. Was answered timeously even on Easter Sunday.

Plaas Toe se terugvoer

Thank you, Bee, for the compliments! It was so nice to meet you, and we hope to see you again very soon.

Plaas Toe
Ansie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Lekker op die plaas.

Ons het in Maart 2023 vir 'n langnaweek gaan kamp. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kon 'n yskas gebruik om ons kos koud te hou. Daar word tans nog badkamers gebou. Die een wat daar was is mooi, maar met baie mense daar moes ons hier en daar wag. Die gras waar ons gestaan het was pragtig groen en ons was goed geleë in terme van die ablusie, kinderspeelgoed en swembad. Die swembad is oulik, maar nie vir ouer mense bedoel nie. Mens moet met 'n leertjie op en af klim om in te kom. Ons kon maklik ys en hout by die gawe eienaars koop. My dogtertjie was mal oor die trekkers en die plaaslewe. Daar is ook bokke en Njalas het ons kom besoek. Dit is baie rustig. Ek sou net 'n nader plek soek om skottelgoed te was.

Plaas Toe se terugvoer

Hallo Ansie. Julle was sulke gawe gaste .Ons ablusie is klaar met meer as genoeg storte en toilette. Daar is ook twee opwas plekke nader aan die kampers. Swembad is nog op pad. Kom kuier asb weer en dankie vir al die idees. Groete, Plaas Toe.

Plaas Toe
Leana U - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana U

Skoon, netjies en stil.

'n Baie skoon en netjiese plek, verseker 'n plek waar die natuur en stilte jou speelmaats word. Sal verseker weer daar gaan kuier. Baie dankie vir al julle glimlagte en vriendelikheid.

Plaas Toe se terugvoer

Ag, dit was heerlik om julle hier te hê. Kom kuier gou weer.

Plaas Toe
Wilma J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma J

Beste waarde vir geld, lowergroen gras, asemrowend mooi, vriendelike diens, baie veilig en netjies.

Ons is groot kampers en reis met ons Echo Chobe-boswa na al die tipe kampplekke wat jy kry. Plaas Toe was by verre nog een van die bestes wat ons al beleef het!

Plaas Toe se terugvoer

Julle was awesome kampers. Vriendelike mense daar van Pietersburg. Bring nog van julle.

Plaas Toe
Susan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Vriendelik ontvangs en baie rustig.

Was baie rustig en tegemoedkomend met die honde wat saam met ons was.

Plaas Toe se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet. Sulke vrolike mense. Dankie.

Plaas Toe
Lindi S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi S

Lekker rustig.

Kon na die jakkelse luister in die nag, was heerlik.

Plaas Toe se terugvoer

Hoop die tieners waardeer sulke goed eendag. Lekker om julle te kon ontmoet.

Plaas Toe
Riana D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Fantastiese plek.

Lekker plek om saam met vriende of familie te kuier en nie te ver van Gauteng af nie. Skoon en netjies.

Plaas Toe se terugvoer

Riana, baie dankie vir julle kuier. Hopelik sien ons julle weer die jaar.

Plaas Toe
Cenelle P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cenelle P

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Gasvryheid uit die boonste rakke en ragtige chalets met absoluut als wat ons nodig gehad het om ons wegbreek perfek te maak. Geleë op 'n plaas in Dinkoeng net buite Pretoria. Die tuine, groen grasperke, plaasdam swembad en pragtige natuurskoon het als bygedra tot 'n onvergeetlike naweek weg saam met my hartsmense.

Plaas Toe se terugvoer

Nou maar dan verwag ons julle terug vir nog 'n lekker kuier. Groete

Plaas Toe
Cecile B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile B

Lekker vir 'n naweek wegbreek.

Lekker plek vir 'n naweek wegbreek saam met die gesin.

Plaas Toe se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie. Kom kuier gerus weer.

Plaas Toe
Corrie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie K

Doodeenvoudig baie rustig en skoon.

Alles is daar. Lanklaas so 'n goed toegeruste chalet gesien.

Plaas Toe se terugvoer

Corrie, bly julle het geniet. Kom kuier gerus weer.

Plaas Toe
Cecile U - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile U

Netjiese en gerieflike geriewe.

Baie mooi en netjiese geriewe, slegs 'n klipgooi van Pretoria.

Plaas Toe se terugvoer

Hoop julle kom draai weer by ons. Was lekker om julle te huisves.

Plaas Toe
Nicky B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky B

Pragtig!

Een van die mees goedversorgde verblyfplekkies ooit. Mens kan sien daar is trots en liefde in hierdie plek ingesit. Pragtige dekor en lowergroen grasperke. Daar is nie veel om te doen vir volwassenes nie, vir diegene wat op soek is na so opset, is dit perfek. Dis 'n lieflike oornagplek. Die behulpsaamheid van Esther was hoogs waardeerd. Kom vra gereeld of ons iets kort of ys en hout nodig het. Baie naby aan die Tau hek ook, dus by Dinokeng wildreservaat se ingang. Wonderlike duursame beddegoed. Kussings was bietjie hard en ongemaklik.

Plaas Toe se terugvoer

Baie bly julle het lekker gebly. Soos ons uitbrei sal daar hopelik een van die dae meer te doene wees. Kom loer weer in oor 'n paar maande.

Plaas Toe
Annelize K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

Plaas rustigheid.

Die eenhede is privaat en geleë aan die buitewyk van Dinokeng op 'n werkende plaas (geen direkte toegang na "self drive" roetes van Dinokeng nie, toegang is via De Witskraal hek en dan Tau hek). Gasheer se aanwysing en kommunikasie was goed en ons is vriendelik ontvang. Die eenhede is baie goed toegerus met yskas, gasstofie en mikrogolfoond. Beddens en beddegoed is van hoogstaande gehalte. Lekker knus braai-area. Die geluide wat gehoor word is plaasgeluide (honde wat blaf, skape wat blêr) soms kan jy jakkalse hoor en leeus in verte. Hammanskraal woongebied is relatief naby, maar dit het ons nie gepla nie (klanke en ligte in verte). Sonsondergang by die opgaardam wat net 'n paar meter van die selfsorghuisies is, was pragtig. Meer plaas atmosfeer as bos atmosfeer (ons het darem 'n paar kudus en rooibokke in die area gewaar). Maar steeds 'n heerlike wegbreek uit die stad ─ in ag geneem dat dit slegs 45 minute uit Pretoria is. Wildbesigtiging in Dinokeng was goed, asook piekniek plekke en restaurante was mooi skoon. Het heelwat wild gesien. Sal weer kom kuier.

Plaas Toe se terugvoer

Jou beskrywing is beter as myne. Sien julle volgende keer was lekker om julle te huisves.

Plaas Toe
Marinda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Ongelooflik rustig.

Great plek. Veilig en kinders kon jol soos kinders moet op die plaas.

Plaas Toe se terugvoer

Marinda baie dankie vir die mooi komplimente. Kom kuier gerus weer.

Plaas Toe
Yvette T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette T

Heerlik.

Baie lekker gekamp saam my ouers en amper 5 jarige. Kinders kon vreeslik lekker saam mekaar by die speelarea speel. Die storte was amazing met aparte toilette wat lekker groot en skoon is. Sal vir seker aanbeveel.

Plaas Toe se terugvoer

Yvette ek het so min by julle gedraai ! Julle is regtig sulke gemaklike mense .Was heerlik om julle hier te hê !

Plaas Toe
Yulanda S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yulanda S

Heerlik gekuier, chalet goed toegerus, baie netjies!

Vriendelike en warm mense, sal beslis weer gaan.

Plaas Toe se terugvoer

Was heerlik om julle te ontmoet. Enige tyd weer welkom.

Plaas Toe
Jana T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana T

Plaas net buite die stad - wonderlik!

Mariette was deurgaans baie vriendelik en behulpsaam. Ek en my ma en my staffie, Bester, het die kuiertjie daar vreeslik baie geniet! Alles was baie netjies en skoon en rustig.

Plaas Toe se terugvoer

Baie lekker om julle te ontmoet. Sien weer.

Plaas Toe
Ruan N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan N

Fantastiese diens en pragtige chalets en kampplek.

Pragtige chalets met alles wat mens nodig het. Lieflike kampplek met net 'n paar eenhede so nie te besig nie. Diens is fantasties. Enigste klein ding wat pla is dat daar nie 'n stoof was nie. Al is dit 'n elektriese-tweeplaat. Alles anders is fantasties.

Plaas Toe se terugvoer

Hi Ruan, ek is bly julle het geniet. Daar is 'n gas stofie onder in die kas met ekstra gas. Sien julle weer een van die dae.

Plaas Toe
Charmone V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmone V

Kort kuier, maar baie lekker.

Die plek is baie skoon en netjies. Vriendelike eienaars.

Plaas Toe se terugvoer

Dankie vir julle kort kuier! Hoop regtig julle draai weer gou!

Plaas Toe
Ronel B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Ons het net oorslaap, plek benodig vir die aand so was letterlik 'n paar uur daar gewees, maar super tevrede.

Alles was so mooi skoon en netjies en uitstekende diens ontvang. Was net nie die oggend warm water gewees, maar ek vermoed die gas was moontlik klaar. Andersins sal enige tyd weer daar gaan oornag as ek in die omgewing is.

Plaas Toe se terugvoer

Ronel julle moes dadelik gekla het oor die warm water. Dit is letterlik oorsit na n ander gasbottel. Volgende keer as julle weer kom oë wys sal ons seker maak daar is warm water. Dankie vir julle mooi resensie.

Plaas Toe
Johane V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johane V

Dit was baie mooi.

Dis wel buite die hekke van Dinokeng maar baie mooi.

Plaas Toe se terugvoer

Johane dankie vir jul mooi resensie, hoop ons sien julle weer.

Plaas Toe
Salomi J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salomi J

Baie lekker plek.

Vriendelike diens. Waarde vir geld.

Plaas Toe se terugvoer

Kom kuier gerus weer. Baie dankie.

Plaas Toe
Chrizelle S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle S

Rustige atmosfeer.

Komplimente aan hulle netheid en plekkie is silwerskoon. Chalet is toegerus met al die benodighede.

Plaas Toe se terugvoer

Chrizelle, baie dankie vir julle mooi resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Plaas Toe
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elaine M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M

Absolute rus vir die siel.

Die kamer is baie goed toegerus en gemaklik en skoon. Daar was melk in die yskas en goedjies soos koffie, tee, suiker en braaispeserye. Ons het die besige stad verruil vir so paar dae weg op die plaas. Die plaasgevoel het bygedra tot 'n onvergeetlike paar dae van rus. Gerieflik dat dit naby Dinokeng geleë is en nie eens twee ure se ry van die huis af nie. Dankie Mariette aan jou en jou span vir die onvergeetlike tyd.

Plaas Toe se terugvoer

Dan beter julle weer hier kom afpak. Sien julle gou weer. Dankie vir julle mooi resensie.

Plaas Toe
Leone D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone D

Wonderlike naweek. Baie rustig.

Baie rustige omgewing.

Plaas Toe se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Plaas Toe
Clarissa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa V

Lekker, lekkerder, lekkerste, Plaas Toe!

Ons het so lekker ontspan onder die bome. Ons het dit so baie geniet, baie baie baie dankie.

Plaas Toe se terugvoer

Julle is die awesomste mense om as kampers te kry. So 'n groot plesier gewees.

Plaas Toe
Henriette R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette R

Rus en vrede.

Rus vrede en stilte, die perfekte kombinasie om mens se batterye te herlaai.

Plaas Toe se terugvoer

Ai wat kan ek sê. Dankie. Tot volgende keer.

Plaas Toe
Miranda W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda W

Regte plek om weer perspektief te kry na 'n besige jaar.

Omgewing was rustig. Natuur beeldskoon. Geriewe skoon en netjies. Sal weer wil bespreek.

Plaas Toe se terugvoer

Miranda, jy en jou moeder was sulke rustige mensies. Dit was lekker om julle vriendelikheid to kon ervaar. Sien julle gou weer.

Plaas Toe
Henriette R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette R

'n Familie reünie sonder weerga.

Dit was 'n spesiale geleentheid om te kuier saam met familie wat ver woon en wat 'n onvergeetlike geleentheid!

Plaas Toe se terugvoer

So lekker gewees om julle weer te sien. Kom kuier gou weer, julle is sulke gemaklike mense.

Plaas Toe
Pieter E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Baie lekker gebly. Stil en rustig. Die chalet was lekker privaat, baie mooi en baie netjies.

Sal enige tyd weer daar bespreek.

Plaas Toe se terugvoer

Hi Pieter, julle was regtig baie maklike gaste. Julle is welkom enige tyd terug. Dankie vir die mooi resensie.

Plaas Toe
Nicolene W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene W

Fantasties, rustig, skoon.

Sien ons definitief weer.

Plaas Toe se terugvoer

Julle was omtrent net in en uit. Kuier volgende keer 'n dag langer om te rus. Sien julle gou weer.

Plaas Toe
Clarissa S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa S

Fantasties. Dis stil en rustig! Definitief die moeite werd!

Ons het die naweek vreeslik geniet. Ons het lekker gestap en geswem. Marriette en haar man is vreeslik behulpsaam en vriendelik.

Plaas Toe se terugvoer

Ag julle is sulke gemaklike mense! Baie dankie vir die mooi resensie en sien julle een van die dae weer!

Plaas Toe
Vic V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic V

Baie netjies. Baie rustig. Goeie kwaliteit.

Sal beslis weer gaan.

Plaas Toe se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie.Ons sien julle sommer gou weer!

Plaas Toe
Henriette R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette R

Ons volgende naweek is reeds bespreek!

Dis so lekker hier, ons kom elke keer terug!

Plaas Toe se terugvoer

Ai julle is so welkom weer terug!

Plaas Toe
Welma B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma B

Was heerlik op die plaas.

Awesome ondervinding.

Plaas Toe se terugvoer

Jinne julle was sulke rustige mensies .Daai brakkie van julle sal ek opvreet .Kom maak weer n draai op die plaas .Ek kyk uit vir julle !

Plaas Toe
Etienne V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Awesome.

Die rustigheid van die plaas is al wat jy nodig het.

Plaas Toe se terugvoer

Ag, julle is so welkom terug. Julle is sulke awsome mense. Mag ons julle gou weer sien.

Plaas Toe
Lionel S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel S

Baie lekker plek vir 'n baie goeie prys.

Plaas Toe is op 'n perfekte plek net buite die groot stad en perfek vir 'n vinnige wegbreek. Sal enige tyd weer 'n draai maak.

Plaas Toe se terugvoer

Lionel, julle is enige tyd so welkom terug .Sien julle een van die dae weer!

Plaas Toe
Marietjie L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie L

Uitstekend.

Baie skoon en netjies, privaatheid. Baie goed, baie behulpsaam en vriendelik. Beddens uitstekende kwaliteit.

Plaas Toe se terugvoer

Marietjie, julle was sulke gemaklike gaste. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Kom kuier asb weer vir ons.

Plaas Toe
Cisca S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca S

Ontspannend, stil.

Ons het so lekker gerus, die stilte was wonderlik! Die kinders het die klimrame geniet en die gesamentlike kamer het verseker dat almal tyd saam spandeer.

Plaas Toe se terugvoer

Plaas Toe waardeer jul mooi resensie. Kom kuier asb weer vir ons.

Plaas Toe
Suretha H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha H

Regte plaasatmosfeer.

My kinders het hierdie kuier op die plaas soveel geniet. Behulpsame en vriendelike eienaars wat enige iets sal doen om jou kuier so gemaklik as moontlik te maak.

Plaas Toe se terugvoer

Suretha, baie dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier gou weer.

Plaas Toe
Riaan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L

Quiet, intimate, lovely.

Very neat and safe. Very clean. Friendly service, quick and professional.

Plaas Toe se terugvoer

Dankie vir julle mooi resensie, en ek hoop julle kom kuier weer by ons.

Plaas Toe
Nadi K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadi K

Excellent, clean, well equipped facility.

We attended a wedding at Mongena Lodge and found Plaas Toe a good alternate to stay for the night.

Plaas Toe se terugvoer

May we see you again sometime! Thank you for your good review.

Plaas Toe
Hansie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie V

Wegbreek om die draai.

Die eenhede is baie mooi toegerus en die gehaltelinne laat jou aan jou eie bed dink. Heerlike privaat stoep met braai en hope speelplek vir die kinders. Skoon, netjies en ruim genoeg. Dit is slegs 40 min buite Pretoria en reg langs Dinokeng, so 'n daguitstappie is maklik. Daar is kleiduif te skiet wat ook lekker afleiding verskaf. Ricus en Mariette is baie aangename, vriendelike en gasvrye mense. Ons kinders het dit ook baie geniet om saam Franna die plaas so bietjie te verken. Ons hoop om hulle weer te sien.

Plaas Toe se terugvoer

Was so lekker om julle te ontmoet.
Dis altyd lekker om sulke mooi resensies te kry, baie dankie.
Hopelik sien ons julle elke maand soos die kids gevra het.

Plaas Toe
Henriette R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette R

Rus en vrede weg van die stadsgewoel.

Die eenhede is so geplaas dat gaste nie mekaar steur nie. Ons hou van 'n plaasatmosfeer en daarom sal ons weer soontoe gaan!

Plaas Toe se terugvoer

Henriette, julle was sulke gemaklike gaste. Dit sal lekker wees om julle weer te huisves.

Plaas Toe
Jan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Baie netjiese lekker plek in die Bos. Goeie waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.

Sal Plaas Toe defnitief aanbeveel en weer soontoe gaan.

Plaas Toe se terugvoer

Dankie vir jul mooi resensie. Kom die hokkie weer volgende jaar sal Plaas Toe julle weer verwelkom !

Plaas Toe
Johan H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Baie lekker gebly.

Plek is rustig en baie netjies. Sal beslis weer kom kuier.

Plaas Toe se terugvoer

Sien julle sommer gou gou weer !

Plaas Toe
Sunel F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunel F

Heerlike, rustige atmosfeer weg van die stad.

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Nog 'n klein "oord" met 'n rustige atmosfeer, min mense. Goeie plek om weg te breek vanaf die gejaagde lewe. Sal wel aanbeveel dat daar 'n klein kafee geskep word vir die basiese benodighede. Die visvangdam kan net skoongemaak word, baie rommel in gewees. Lekker gekuier.

Plaas Toe se terugvoer

Hallo, dankie vir julle resensie en alle raad en idees word waardeer. Hoop ons sien julle gou weer en bid vir idees om ons besproeiings dam skoon te hou wat die kanale deur plakkerskamp loop. Dis 'n groot kopseer.

Plaas Toe
Ellvin E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ellvin E

Perfekte vinnige wegbreek.

Wat n lekker plek om net bietjie weg te kom. Ons was verbaas met hoe hulle aan alles gedink het in die huis dit was baie lekker. Ek en my vrou sal definitief weer kom kuier.

Plaas Toe se terugvoer

Julle is welkom terug enige tyd.

Plaas Toe
Henk B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Stil en rustig.

Plaas toe is baie netjies en lekker stil plek as jy wil wegbreek en net verdwyn vir 'n paar dae.

Plaas Toe se terugvoer

Dankie vir julle mooi woorde. Kom kuier gou weer.

Plaas Toe
Tiané D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiané D

Baie lekker.

Die plek is skoon en netjies. Veilige area. Ons het dit baie geniet.

Plaas Toe se terugvoer

Hi, julle was sulke oulike gaste. Dankie vir jul mooi resensie. Kom kuier gou weer.

Plaas Toe
Jean S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jean S

Nice place, not in Dinokeng Game Reserve.

Not inside of Dinokeng game reserve. False advertising.

Plaas Toe se terugvoer

Goeie dag! Soos ons advertensie lui is ons privaat uit gespan maar steeds in die reservaat. Enigste ding is dat u steeds moet terug ry hoof hek toe om in Dinokeng te kom omdat die leeus en olifante om ons plaas loop. Hoop julle het lekker gerieflik gebly ons poog altyd om goeie diens te lewer. Mag julle n geseende week verder hê! Groete Plaas Toe!

Plaas Toe
Piet F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet F

Rustige naweek waar ons kon ontspan!

Die beddens is voorwaar van die beste wat ek al op geslaap het. Vir 'n vinnige wegbreek met 'n plaas-atmosfeer is Plaas Toe ideaal!

Plaas Toe se terugvoer

Nou maar kom kuier sommer gou weer. Dankie vir die mooi resensie.

Plaas Toe
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van Klipdrift Plaas 90 JR, Dinokeng, 400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef7fb89d55b9823505e24d242e02017ecd688be2ffcb0ac1d78e6b5de25dae6a7fc266ffdf07cd21025ea43303284efdfeb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 93 5 1 5 Portion 2 of Farm Klipdrift 90 JR Dinokeng 400 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.352343911279 28.333066367275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang