Plaas Toe
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Nontyatyambo Q - Sep 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Plaas Toe se terugvoer
Thank you for the nice review. We are looking forward to hosting you again!
Itumeleng S - Aug 2024
Algehele gradering
Tranquil, clean and homely.
Lees meerPlaas Toe se terugvoer
It was a pleasure having such lovely guests as yourself here. Welcome back any time.
Leone D - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderlike rustigheid.
Plaas Toe se terugvoer
Hoop julle het lekker gerus!
Suzanne W - Jul 2024
Algehele gradering
Rus, vrede en gemak.
Plaas Toe se terugvoer
Thank you for your review! See you again in the future.
Marius S - Jun 2024
Algehele gradering
Kon nie vir better gevraag het nie.
Plaas Toe se terugvoer
Hi Marius, ek hoop julle kom maak weer 'n kuiertjie een van die mooi dae.
Pieter W - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was nou perfek net wat ons nodig gehad het.
Plaas Toe se terugvoer
Pieter, baie dankie vir jou resensie! Ons kyk uit vir jou!
Jan N - Mei 2024
Algehele gradering
Very peaceful stay and enjoyed camping.
Plaas Toe se terugvoer
Thank you, Jan, for the nice review. We are so looking forward to seeing you back soon.
Andre C - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Plaas Toe se terugvoer
So glad you could have a rest! Welcome back anytime!
Aranka V - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie ligging, baie skoon en netjies. Ongelooflike goeie waarde vir geld.
Plaas Toe se terugvoer
Aranka, baie dankie vir jou mooi resensie! Ons ontmoet binnekort weer!
Mignon J - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Plaas Toe se terugvoer
Dankie vir julle resensie. Julle was awsome gaste wat my so gebless het met julle kuier.
Ruben V - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming. Rustige atmosfeer.
Plaas Toe se terugvoer
Ruben, julle is twee gawe jongmense. Was heerlik om julle te ontmoet.
Scharia H - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Plaas Toe se terugvoer
Ag, dit was lekker om jou hier te kon hê. Dis altyd lekker om geen nonsens gaste te kry.
Divan H - Jan 2024
Algehele gradering
Plaas Toe is naby aan Dinokeng se hek.
Plaas Toe se terugvoer
Bly julle het dit geniet, Divan!
Ninette L - Jul 2024
Algehele gradering
Dierevriendelik, rustige, netjiese verblyf met wildsplaas en plaasgevoel.
Plaas Toe se terugvoer
So lekker gewees om jou te ontmoet Ninette, verseker welkom altyd!
Audrey V - Jul 2024
Algehele gradering
Pleasant stay.
Lees meerPlaas Toe se terugvoer
Audrey, thank you for your review. We will give attention to your suggestions!
Belinda H - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing stay.
Plaas Toe se terugvoer
Belinda, it was so nice to meet you and your husband. Welcome back anytime!
Annette D - Sep 2024
Algehele gradering
Beslis 'n "gem" wat naweek genot gebring het.
Plaas Toe se terugvoer
Anette, baie dankie vir jou resensie. Hoop ons sien julle gou weer!
Chanelle D - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker gerus.
Plaas Toe se terugvoer
So bly julle kon bietjie asem skep. Sien julle binnekort weer!
Ruan B - Jul 2024
Algehele gradering
Waardevol en wonderlik.
Plaas Toe se terugvoer
Ruan, baie dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier sommer gou weer.
Kallie J - Jun 2024
Algehele gradering
Iets om te onthou.
Plaas Toe se terugvoer
Bly julle het geniet. Kom kuier gerus weer.
Tilana S - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, lieflik, netjies, vriendelik.
Plaas Toe se terugvoer
Ag, baie dankie vir jul mooi resensie. Ons kyk uit vir julle volgende kuiertjie.
Jurie B - Aug 2024
Algehele gradering
Rustigheid was uit die boonste rakke.
Plaas Toe se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie.
Hoop ons sien julle gou weer.
Ria K - Mei 2024
Algehele gradering
Familie tyd, rustigheid, natuurskoon.
Plaas Toe se terugvoer
Rika, dankie vir jou resensie! Ons kan nie wag om jou weer te huisves nie.
Marlene S - Apr 2024
Algehele gradering
Rus vir my siel.
Plaas Toe se terugvoer
Hi Marlene! Ek luister! Die spieël is op pad. Dankie vir jul resensie. Kom kuier gou weer!
Jessica P - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Plaas Toe se terugvoer
Bly julle het geniet, dankie vir die resensie.
Kayla S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en netjiese wegbreek.
Plaas Toe se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Kayla! Sien jou weer binnekort.
Drienie V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig/egte plaas vibe.
Plaas Toe se terugvoer
Drienie, ek is bly julle kon ontspan en net rustig wees. Sien julle sommer gou weer!
Ben V - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige kamp, staanplekke netjies. Badkamer en opwasgeriewe is gerieflik naby.
Plaas Toe se terugvoer
Dankie Ben. Sien julle binnekort weer.
Jp P - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker.
Plaas Toe se terugvoer
Dankie vir julle lekker kort kuier ! Kom gerus weer !
Hendriette G - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en salig.
Plaas Toe se terugvoer
Sien ons julle dan weer! Dankie vir jul resensie.
Rene N - Okt 2023
Algehele gradering
Puik, fantasties.
Plaas Toe se terugvoer
Rene baie dankie vir jul goeie resensie. Ons probeer regtig alles in die chalet sit wat mens so baie keer vergeet! Ek is baie bly dit draai so uit. Kom kuier asb weer.
Pieter W - Aug 2023
Algehele gradering
Wat 'n heerlike wegbreek naweek op die plaas by Plaas Toe.
Plaas Toe se terugvoer
Ag, Pieter baie dankie vir jul goeie resensie. Ons kyk uit vir julle.
Caroline S - Aug 2023
Algehele gradering
Top-verblyf.
Plaas Toe se terugvoer
Om ons gaste tevrede te laat huistoe gaan is ons doel. Kom span gerus weer by ons uit.
Amelia N - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustige plek.
Plaas Toe se terugvoer
Amelia baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle en die hondekinders sommer gou weer.
Larissa S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir ‘n heerlike naweek.
Lees meerPlaas Toe se terugvoer
Larissa jy is dierbaar. Dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier gerus weer.
Daleen F - Jul 2023
Algehele gradering
Ontspanne en veilig vir twee vrouens.
Plaas Toe se terugvoer
Ag so bly julle kon rus en vrede hê by ons. Sien julle weer.
Erika H - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon.
Plaas Toe se terugvoer
Dan kan julle gerus weer bietjie draai.
Natalie S - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlik en skoon!
Plaas Toe se terugvoer
Natalie, baie dankie vir jul mooi kompliment. Hoop julle kom kuier gou weer.
Elsabe C - Jun 2023
Algehele gradering
Terrific farm experience, great facilities!
Plaas Toe se terugvoer
Well, you guys were awesome guests, please come and visit us again.
Marlize V - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig en net wat mens nodig het.
Plaas Toe se terugvoer
Dan is ek bly julle kon rus en vrede ervaar. Baie welkom terug.
Belinda B - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Plaas Toe se terugvoer
Jy is oulik.Baie dankie B
Db L - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful cosy spot close to Tau gate, Dinokeng.
Plaas Toe se terugvoer
Thank you, Bee, for the compliments! It was so nice to meet you, and we hope to see you again very soon.
Ansie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker op die plaas.
Lees meerPlaas Toe se terugvoer
Hallo Ansie. Julle was sulke gawe gaste .Ons ablusie is klaar met meer as genoeg storte en toilette. Daar is ook twee opwas plekke nader aan die kampers. Swembad is nog op pad. Kom kuier asb weer en dankie vir al die idees. Groete, Plaas Toe.
Leana U - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en stil.
Plaas Toe se terugvoer
Ag, dit was heerlik om julle hier te hê. Kom kuier gou weer.
Wilma J - Mrt 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld, lowergroen gras, asemrowend mooi, vriendelike diens, baie veilig en netjies.
Plaas Toe se terugvoer
Julle was awesome kampers. Vriendelike mense daar van Pietersburg. Bring nog van julle.
Susan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvangs en baie rustig.
Plaas Toe se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontmoet. Sulke vrolike mense. Dankie.
Lindi S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Plaas Toe se terugvoer
Hoop die tieners waardeer sulke goed eendag. Lekker om julle te kon ontmoet.
Riana D - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Plaas Toe se terugvoer
Riana, baie dankie vir julle kuier. Hopelik sien ons julle weer die jaar.
Cenelle P - Jan 2023
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Plaas Toe se terugvoer
Nou maar dan verwag ons julle terug vir nog 'n lekker kuier. Groete
Cecile B - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker vir 'n naweek wegbreek.
Plaas Toe se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie. Kom kuier gerus weer.
Corrie K - Jul 2023
Algehele gradering
Doodeenvoudig baie rustig en skoon.
Plaas Toe se terugvoer
Corrie, bly julle het geniet. Kom kuier gerus weer.
Cecile U - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike geriewe.
Plaas Toe se terugvoer
Hoop julle kom draai weer by ons. Was lekker om julle te huisves.
Nicky B - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtig!
Lees meerPlaas Toe se terugvoer
Baie bly julle het lekker gebly. Soos ons uitbrei sal daar hopelik een van die dae meer te doene wees. Kom loer weer in oor 'n paar maande.
Annelize K - Mei 2023
Algehele gradering
Plaas rustigheid.
Lees meerPlaas Toe se terugvoer
Jou beskrywing is beter as myne. Sien julle volgende keer was lekker om julle te huisves.
Marinda V - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflik rustig.
Plaas Toe se terugvoer
Marinda baie dankie vir die mooi komplimente. Kom kuier gerus weer.
Yvette T - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Plaas Toe se terugvoer
Yvette ek het so min by julle gedraai ! Julle is regtig sulke gemaklike mense .Was heerlik om julle hier te hê !
Yulanda S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, chalet goed toegerus, baie netjies!
Plaas Toe se terugvoer
Was heerlik om julle te ontmoet. Enige tyd weer welkom.
Jana T - Apr 2023
Algehele gradering
Plaas net buite die stad - wonderlik!
Plaas Toe se terugvoer
Baie lekker om julle te ontmoet. Sien weer.
Ruan N - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese diens en pragtige chalets en kampplek.
Plaas Toe se terugvoer
Hi Ruan, ek is bly julle het geniet. Daar is 'n gas stofie onder in die kas met ekstra gas. Sien julle weer een van die dae.
Charmone V - Okt 2023
Algehele gradering
Kort kuier, maar baie lekker.
Plaas Toe se terugvoer
Dankie vir julle kort kuier! Hoop regtig julle draai weer gou!
Ronel B - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het net oorslaap, plek benodig vir die aand so was letterlik 'n paar uur daar gewees, maar super tevrede.
Plaas Toe se terugvoer
Ronel julle moes dadelik gekla het oor die warm water. Dit is letterlik oorsit na n ander gasbottel. Volgende keer as julle weer kom oë wys sal ons seker maak daar is warm water. Dankie vir julle mooi resensie.
Johane V - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was baie mooi.
Plaas Toe se terugvoer
Johane dankie vir jul mooi resensie, hoop ons sien julle weer.
Salomi J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Plaas Toe se terugvoer
Kom kuier gerus weer. Baie dankie.
Chrizelle S - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Plaas Toe se terugvoer
Chrizelle, baie dankie vir julle mooi resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Elaine M - Des 2022
Algehele gradering
Absolute rus vir die siel.
Lees meerPlaas Toe se terugvoer
Dan beter julle weer hier kom afpak. Sien julle gou weer. Dankie vir julle mooi resensie.
Leone D - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike naweek. Baie rustig.
Plaas Toe se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Clarissa V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker, lekkerder, lekkerste, Plaas Toe!
Plaas Toe se terugvoer
Julle is die awesomste mense om as kampers te kry. So 'n groot plesier gewees.
Henriette R - Des 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Plaas Toe se terugvoer
Ai wat kan ek sê. Dankie. Tot volgende keer.
Miranda W - Des 2022
Algehele gradering
Regte plek om weer perspektief te kry na 'n besige jaar.
Plaas Toe se terugvoer
Miranda, jy en jou moeder was sulke rustige mensies. Dit was lekker om julle vriendelikheid to kon ervaar. Sien julle gou weer.
Henriette R - Des 2022
Algehele gradering
'n Familie reünie sonder weerga.
Plaas Toe se terugvoer
So lekker gewees om julle weer te sien. Kom kuier gou weer, julle is sulke gemaklike mense.
Pieter E - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Stil en rustig. Die chalet was lekker privaat, baie mooi en baie netjies.
Plaas Toe se terugvoer
Hi Pieter, julle was regtig baie maklike gaste. Julle is welkom enige tyd terug. Dankie vir die mooi resensie.
Nicolene W - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties, rustig, skoon.
Plaas Toe se terugvoer
Julle was omtrent net in en uit. Kuier volgende keer 'n dag langer om te rus. Sien julle gou weer.
Clarissa S - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties. Dis stil en rustig! Definitief die moeite werd!
Plaas Toe se terugvoer
Ag julle is sulke gemaklike mense! Baie dankie vir die mooi resensie en sien julle een van die dae weer!
Vic V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies. Baie rustig. Goeie kwaliteit.
Plaas Toe se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie.Ons sien julle sommer gou weer!
Henriette R - Aug 2022
Algehele gradering
Ons volgende naweek is reeds bespreek!
Plaas Toe se terugvoer
Ai julle is so welkom weer terug!
Welma B - Jul 2022
Algehele gradering
Was heerlik op die plaas.
Plaas Toe se terugvoer
Jinne julle was sulke rustige mensies .Daai brakkie van julle sal ek opvreet .Kom maak weer n draai op die plaas .Ek kyk uit vir julle !
Etienne V - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome.
Plaas Toe se terugvoer
Ag, julle is so welkom terug. Julle is sulke awsome mense. Mag ons julle gou weer sien.
Lionel S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek vir 'n baie goeie prys.
Plaas Toe se terugvoer
Lionel, julle is enige tyd so welkom terug .Sien julle een van die dae weer!
Marietjie L - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Plaas Toe se terugvoer
Marietjie, julle was sulke gemaklike gaste. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Kom kuier asb weer vir ons.
Cisca S - Mei 2022
Algehele gradering
Ontspannend, stil.
Plaas Toe se terugvoer
Plaas Toe waardeer jul mooi resensie. Kom kuier asb weer vir ons.
Suretha H - Mei 2022
Algehele gradering
Regte plaasatmosfeer.
Plaas Toe se terugvoer
Suretha, baie dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier gou weer.
Riaan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Quiet, intimate, lovely.
Plaas Toe se terugvoer
Dankie vir julle mooi resensie, en ek hoop julle kom kuier weer by ons.
Nadi K - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent, clean, well equipped facility.
Plaas Toe se terugvoer
May we see you again sometime! Thank you for your good review.
Hansie V - Jul 2022
Algehele gradering
Wegbreek om die draai.
Lees meerPlaas Toe se terugvoer
Was so lekker om julle te ontmoet.
Dis altyd lekker om sulke mooi resensies te kry, baie dankie.
Hopelik sien ons julle elke maand soos die kids gevra het.
Henriette R - Jun 2022
Algehele gradering
Rus en vrede weg van die stadsgewoel.
Plaas Toe se terugvoer
Henriette, julle was sulke gemaklike gaste. Dit sal lekker wees om julle weer te huisves.
Jan B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjiese lekker plek in die Bos. Goeie waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.
Plaas Toe se terugvoer
Dankie vir jul mooi resensie. Kom die hokkie weer volgende jaar sal Plaas Toe julle weer verwelkom !
Johan H - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Plaas Toe se terugvoer
Sien julle sommer gou gou weer !
Sunel F - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige atmosfeer weg van die stad.
Plaas Toe se terugvoer
Hallo, dankie vir julle resensie en alle raad en idees word waardeer. Hoop ons sien julle gou weer en bid vir idees om ons besproeiings dam skoon te hou wat die kanale deur plakkerskamp loop. Dis 'n groot kopseer.
Ellvin E - Nov 2022
Algehele gradering
Perfekte vinnige wegbreek.
Plaas Toe se terugvoer
Julle is welkom terug enige tyd.
Henk B - Nov 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Plaas Toe se terugvoer
Dankie vir julle mooi woorde. Kom kuier gou weer.
Tiané D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Plaas Toe se terugvoer
Hi, julle was sulke oulike gaste. Dankie vir jul mooi resensie. Kom kuier gou weer.
Jean S - Sep 2022
Algehele gradering
Nice place, not in Dinokeng Game Reserve.
Plaas Toe se terugvoer
Goeie dag! Soos ons advertensie lui is ons privaat uit gespan maar steeds in die reservaat. Enigste ding is dat u steeds moet terug ry hoof hek toe om in Dinokeng te kom omdat die leeus en olifante om ons plaas loop. Hoop julle het lekker gerieflik gebly ons poog altyd om goeie diens te lewer. Mag julle n geseende week verder hê! Groete Plaas Toe!
Piet F - Des 2021
Algehele gradering
Rustige naweek waar ons kon ontspan!
Plaas Toe se terugvoer
Nou maar kom kuier sommer gou weer. Dankie vir die mooi resensie.
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 2 van Klipdrift Plaas 90 JR, Dinokeng, 400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang