Plaas Toe
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 2 van Klipdrift Plaas 90 JR, Dinokeng, 400, Gauteng
- Vanaf R400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Plaas Toe bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n privaat plaas in die Dinokeng Wildreservaat.
Verblyf word gebied in 4 chalets met slaapplek vir 4 tot 8 gaste elk. Elke chalet het sy eie kombuisie en badkamer met 'n stort. Elke kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke chalet het ook sy eie braaigeriewe en stoepie.
Daar is ook 3 geplaveide kampeerplekke en 5 gras-kampeerplekke. Die ablusiegeriewe het 'n gasgeiser en 'n spoeltoilet. Daar is 5 storte en 5 toilette.
Verder is daar 'n gedeelde boma op die perseel sowel as 'n buitekombuis en 'n plaasdam waarin gaste op warm somerdae kan afkoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 100
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Erfdeel 2 van Klipdrift Plaas 90 JR, Dinokeng, 400, Gauteng
- Gaste dink Plaas Toe het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 2 van Klipdrift Plaas 90 JR, Dinokeng, 400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang