Plaas Windhoek
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ana-maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Stefanie S - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties verby!
Lees meerJan G - Aug 2023
Algehele gradering
Gesellig en pure plaas.
Plaas Windhoek se terugvoer
Baie dankie Jan. Julle was lekker mense, net jammer oor die motor wat gebreek. Kamer mooi skoon gelos en sal hulle weer welkom op die plaas.
Groete
Plaas Windhoek
Ana-maria en Cornelis.
Peter S - Aug 2023
Algehele gradering
Besonderse gasvryheid en niks is te veel moeite vir Ana-Maria nie.
Lees meerPlaas Windhoek se terugvoer
Goeie middag Peter.
Baie dankie vir die mooi woorde omtrent die plaas.
Dit was lekker om julle hier te he en ons probeer maar altyd ons beste om die gaste gemaklik en tuis te laat voel.
Alles wat mooi is vir jou en Suzette en hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Plaas Windhoek
Annamarie V - Aug 2024
Algehele gradering
Aangename atmosfeer.
Plaas Windhoek se terugvoer
Baie baie dankie Annamarie vir die positiewe terugvoering.
Can ons kant af probeer ons om die beste wat ons het vir die gaste te gee. Dit is soms nie maklik om mense tevrede te stel nie.
Baie dankie vir u ondersteuning en hoop om in die toekoms weer van hulp te wees.
Alles wat mooi is vir julle.
Groete van Plaas Windhoek
Joan J - Aug 2024
Algehele gradering
Namakwa-toer.
Plaas Windhoek se terugvoer
Goeie dag Joan.
Jammer vir die ongerief op die plaas, maar ek het daardie kamer as 'n selfsorg eenheid vir 'n ander bedrag geadverteer en nie die prys wat u betaal het nie.
Baie jammer daaroor.
Jacques Francois F - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Plaas Windhoek se terugvoer
Dankie vir jou ondersteuning en mooi woorde oor die plaas.
Dit was lekker om julle te ontmoet, net jammer julle het baie vroeg gery.
Kamer mooi skoon gelos en sal hom weer akkommodeer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Windhoek, Kamieskroon, 8241, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang