Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Windhoek

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Windhoek, Kamieskroon, 8241, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Plaas Windhoek is 'n lieflike gastehuis op 'n plaas wat 5 km buite Kamieskroon geleë is en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Daar is 3 slaapkamers wat elkeen 'n gemaklike dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het.

Elke kamer het ook sy eie ingang, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan by die gemeenskaplike braai-area ontspan en gesellig verkeer, of hulle kan die voetslaanroete verken wat met pragtige natuurskoon omring word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Stefanie S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties verby! Hierdie was nie 'n gastehuis nie, maar eerder 'n familieplaas waar jy sommer gou deel geword het van twee pragtige mense se familie ...
Sien meer
Aug 2023
Jan G
Saam met lewensmaat
5.0
Gesellig en pure plaas. Besondere gasvryheid en hartlikheid.
Aug 2023
Peter S
Saam met lewensmaat
4.6
Besonderse gasvryheid en niks is te veel moeite vir Ana-Maria nie. Ons aktuele ondervinding het die verwagtinge ver oorskry. Die beskrywing gee nie di...
Sien meer
Aug 2023
Jacques Francois F
Saam met lewensmaat
4.6
Vriendelike ontvangs. Plaas geleë voor toegang tot Namaqua Park. Die plaas agtergrond is teen pragtige graniet-berge. Cornelius en Ana-Maria gaan uit ...
Sien meer
Aug 2023
Annamarie V
Saam met lewensmaat
4.2
Aangename atmosfeer. Rustige plaasomgewing met vriendelike gasvrou.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ana-maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plaas Windhoek, Kamieskroon, 8241, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plaas Windhoek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Windhoek, Kamieskroon, 8241, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA282564e56906b38610f5333cfb43e75cea345dbb5430a4dbde93285285eb6af65afe4d962a54d668095d6fdf95e53d127683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Plaas Windhoek Kamieskroon 8241 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.176580705555 17.933615487627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang