Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaashuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: R315, The Granary, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Plaashuis is 'n ruim selfsorg-plaashuis op 'n plaas ongeveer 8 km buite Darling. Dit kan die ideale opsie vir 'n gesin of vriende wees wat graag van die stad se gedruis wil ontsnap.

Hierdie plaashuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 'n badkamer met 'n aparte toilet. Twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en die eetarea het ook oorgenoeg sitplek.

Braaigeriewe buite en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R315, The Granary, Darling, 7345, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Swartland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: R315, The Granary, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf04dc61459d8e10da00a46c2c24bd3ac60a16a49d744c1eccf2608a086e27631f5b775d51fe87c5baf9151839ed4c5f46cd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) R315 Road The Granary 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 14:00 -33.398289221716 18.453651277576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang