Plaaskombuis Country Estate
Beskrywing
Die B&B beskik oor 9 dubbelkamers, 3 van hierdie kamers het dubbelbeddens en 6 het koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Al die gastehuis-verblyf het en suite-badkamers, DStv, 'n yskass, tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Selfsorg:
'n Buffet-ontbyt is op versoek beskikbaar en word tussen 07:00 en 09:00 in die eetkamer bedien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenhede het elk 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 1 badkamer met 'n stort, ten volle toegeruste oopplan-kombuis met 'n stoof, oond, yskas, ketel, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, en 'n sitarea met DStv. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar. Ontbyt is nie ingesluit nie, maar is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Selfsorg:
'n Buffet-ontbyt is op versoek beskikbaar en word tussen 07:00 en 09:00 in die eetkamer bedien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is kleiner as die Executive-suite, maar is ideaal vir paartjies wat hul wittebrood wil vier. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Blomme, sjokolade en sjampanje is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Selfsorg:
'n Buffet-ontbyt is op versoek beskikbaar en word tussen 07:00 en 09:00 in die eetkamer bedien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite het 'n koningingrootte-bed en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 1 of 2 kinders. Ander kamergeriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kombuisie, TV en WiFi in. Die kombuisie het 'n ketel, induksiekookplaat, mikrogolf, yskassie, breekware en eetgerei. Die suite het 'n sitarea, stoep en 'n privaat ingang. 'n Slaapbank vir 1 tot 2 klein kinders is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Selfsorg:
'n Buffet-ontbyt is op versoek beskikbaar en word tussen 07:00 en 09:00 in die eetkamer bedien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie vierslaapkamer-woonstelle het lugversorging en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers elk met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer. Al die badkamers het storte. Daar is 'n oopplan-sitkamer en -eetarea met 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas, ketel, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Ontbyt is nie ingesluit nie, maar is as 'n ekstra beskikbaar. Gaste moet vooraf bespreek. Linne en handdoeke is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Selfsorg:
'n Buffet-ontbyt is op versoek beskikbaar en word tussen 07:00 en 09:00 in die eetkamer bedien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jim Fouche-weg, Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang