Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaaskombuis Country Estate

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Anja A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Good value for money! We came for a wedding nearby and it was the perfect place for us as a group of friends to braai the night before and crash afterwards. Comfy beds, attentive hosts, and good facilities. Good value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta L
1 nag
5.0
Jan 2024

Vriendelike diens, kamers baie skoon en netjies. Dit was ons tweede keer dat ons gebruik gemaak het van die verblyf by die akkommodasie en sal weer in die toekoms van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandeka V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

I enjoyed my stay and I would recommend it to other people. We enjoyed our stay with my friends. The only downfall was the cold water on Sunday morning, but it was sorted very quickly. We asked for late check out, and it was granted without any hassle. The host is very good with exceptional customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne L
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Rustige atmosfeer. Heel gemaklik en lekker, het net meer opskepbakke nodig gehad in die kombuis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

Heerlike verblyf met behulpsame personeel. Blyplek was voldoende. Ek was wel bekommerd oor die veiligheid van my voertuig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Mduduzi K
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Wonderful. My stay was great, exactly what I was looking for in my reason for traveling. I wish it was a longer stay for me to have more to say.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sheney J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Excellent. The owners are very friendly. My car broke down in the nearby town and because I did not know the area and most places online were closed, I phoned the accommodation and they were happy to offer assistance. Although we managed to get help prior to their arrival, the fact that they were willing to help was comforting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Baie gerieflik en rustig. Baie gerieflike eenhede. Baie rustige area. Die gasheer en vrou is baie vriendelik en baie behulpsaam. 'n Mens voel baie welkom. Ontbyt is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Baie rustig, netjies en baie gemaklik. Plaaskombuis is regtig wat ons nodig gehad het. Die gaspaartjie is die beste. Ons was laat vir die inkloktyd en hulle het vir ons gewag. Baie dankie vir jul gasvryheid. Ontbyt is heerlik vars voorberei. Die gasteplaas is so rustig. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marisel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim Fouche-weg, Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA314cddd731ee1bfcd4825331780d26addafaed0b099c05180e8a0257012582ea10b73e07649bd046730442c4c0977b02d985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 Jim Fouche road Kookfontein 1960 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.590016636541 28.020758628845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang