Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaaskombuis Country Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim Fouche-weg, Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Plaaskombuis Country Estate is 'n pragtige gasteplaas langs die Kliprivier in Meyerton, Midvaal met maklike toegang vanaf die R59. Ons bied bekostigbare en gerieflike B&B-, selfsorg- en gesinsverblyf aan reisigers wat graag die rustigheid van die platteland wil ervaar.

Die verblyf bestaan uit 16 slaapkamers wat slaapplek aan 2-8 gaste bied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer.

Verblyf word gebied in 9 B&B-kamers, 3 Selfsorg-gesinseenhede, 2 Selfsorg-gesinseenhede, die Bridal Suite en die Executive Bridal Suite.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Anja A
Saam met vriende
5.0
Good value for money! We came for a wedding nearby and it was the perfect place for us as a group of friends to braai the night before ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Alta L
5.0
Vriendelike diens, kamers baie skoon en netjies. Dit was ons tweede keer dat ons gebruik gemaak het van die verblyf by die akkommodasie en sal weer in...
Sien meer
Jan 2024
Thandeka V
Saam met vriende
5.0
I enjoyed my stay and I would recommend it to other people. We enjoyed our stay with my friends. The only downfall was the cold water o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Sheney J
Saam met vriende
5.0
Excellent. The owners are very friendly. My car broke down in the nearby town and because I did not know the area and most places onlin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Martin V
Saam met vriende
5.0
Baie gerieflik en rustig. Baie gerieflike eenhede. Baie rustige area. Die gasheer en vrou is baie vriendelik en baie behulpsaam. 'n Mens voel baie wel...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marisel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Jim Fouche-weg, Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Gaste dink Plaaskombuis Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Meyerton Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim Fouche-weg, Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA314cddd731ee1bfcd4825331780d26addafaed0b099c05180e8a0257012582ea10b73e07649bd046730442c4c0977b02d985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 Jim Fouche road Kookfontein 1960 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.590016636541 28.020758628845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang