Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaastoe Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Matilda B
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie rustige netjiese verblyf. Vreeslik lekker gebly. Alles perfek skoon. Aandete was verskriklik lekker! Ons maag was in die hemel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Baie dankie! Waardeer jou mooi resensie.

Charlotte V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Op die plaas. Awesome! Heerlik gebly. Lekker geslaap, en ek sal Plaastoe Gastehuis definitief vir almal aanbeveel. Melone en haar man van die mooi plaas was so vriendelik en behulpsaam, selfs die kindertjies was 'n tonic. Waar kry jy nog 'egte en opregte' boervroue? Op Plaastoe Gastehuis! Vars gebakte brood, selfgemaakte konfyt, vars slaai, bobotie, tuisgebakte beskuit, en ek kan net aangaan. Selfs die plaaspad was mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Sho tannie Charlotte, baie baie dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle hier te hê.

Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

ń Lekker kuier by die Plaastoe Gastehuis. Ons het baie lekker oorgebly by Plaastoe Gastehuis. Die kos, wat ons gekies het, was heerlike bobotie met groente en nagereg met die varsgebakte brood en plaasbotter met dik tuisgemaakte appelkooskonfyt wat vir my die kroon op die ete gespan het. Ons het ook baie lekker met Melanè, ons gasvrou, gekuier; dit het herinner aan kuiers om die tafel na ete van my (baie) jonger dae op die plaas. Dankie, ons hoop om jou weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Baie dankie vir die bemoedigende en mooi woorde. Ek het jul kuier baie geniet.

Leonette B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlike blyplek - goed vir die siel. Wat 'n wonderlike plek! Die gasvryheid van Meloné was besonders, dit het gevoel asof ons by ou vriende opdaag. Die plaas is lieflik en rustig, en die stilte sal enige stadsjapie goed doen! Die huisie is goed toegerus, met heerlike, gemaklike beddens en top kwaliteit linne. Vars plaasmelk en tuisgebakte beskuit was 'n baie welkome bonus! Ons sal beslis weer hier kom bly wanneer ons die lang pad aanpak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
So Leonette, baie baie dankie vir jou pragtige en bemoedigende boodskap. Ek waardeer dit so so baie.

Ebie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gerieflik, voldoende. Ons was baie vriendelik ontvang. Alles is baie netjies en skoon. Dit is 'n baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Baie dankie Ebie!

Catherine W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Comfortable and welcoming. Lovely stay at Plaastoe Gastehuis, there was plenty of private space for our family. The rooms had lots of personal touches that made the stay very comfortable. We especially enjoyed the complimentary homemade lemonade, a wonderful surprise and most welcome on a hot day. Meloné was a wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Thank you for your kind words, Catherine. It was lovely having you here.

Celia C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Plaas Toe is a place to remember for a stay over. Melonie is a wonderful host. It was a great experience on the farm. It's a real farm with geese, chickens, baby lambs and two horses. The kids swam and fed the little lambs and explored. Don't leave unless you've tasted Melonie's delectable venison pie and homemade bread. We enjoyed a feast with venison pie, salad, vegetables, homemade bread and baked dessert. Her homemade rusks are a winner too. I highly recommend this guesthouse. Super comfortable beds and hotel quality percale bed linen always do it for me. It's comfortable and spacious with details reminiscent of a bygone era in farmstead homes. We'll definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Sho, baie baie dankie vir die pragtige resensie. Ek waardeer dit so so baie. Dit was heerlik om julle hier te hê.

Carmen P
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Heerlik. Spesiale plaas, so mooi en rustig. Meloné is 'n besonderse gasvrou wat uit haar pad gaan, en sy is die beste kok. My enigste voorstel sal wees om 'n skottel met 'n kraan of 'n klein wasbak te oorweeg as kombuisie om bababottels en bekers te was, maar ons sal beslis weer hier oornag. Dankie van die verblyf dat julle julle plaas deel met ons stadsjapies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Baie dankie Carmen! Dit was net 'n plesier om die plaas te deel met julle wonderlike stadsjapies!

Johan M
1 nag
4.2
Feb 2024

Rustig en ontspannend. Meloné was 'n baie aangename gasvrou, en ons het ook heerlik geëet aan haar aandete.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madelein S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Heerlike lemonade in die tskas was n welkome verrassing. Heerlike gerus. Kinders het plaaslewe geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Meloné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die N1, Buonapartesfontein-plaas, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa85221eacf506dc2407fa9692395cabe724ea4cfa3984916ccd75727a69499d3ecda293b4daab52de1f5b3403970a206ad04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 68 5 1 5 Off the N1 Buonapartesfontein Farm 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.518274 25.653987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang