Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaastoe Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die N1, Buonapartesfontein-plaas, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Plaastoe Gastehuis is 'n ideale oornagverblyf op 'n werkende skaapplaas net 8 km vanaf die N1 en bied gemaklike slaapplek aan 6 gaste.

Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en daar is ook 'n enkelbed in die sitarea. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en bad en daar is 'n aparte toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Verder kan gaste in die sitarea ontspan en die yskas en tee- en koffiemaakgeriewe benut. Die eenheid is nie geskik vir selfsorg nie en daar is nie 'n kombuis of braaigeriewe beskikbaar nie.

Die plaas het 'n dam waarin gaste kan swem en daar is verskeie voëlspesies, sowel as staproetes wat gaste kan verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Venessa D
5.0
Perfek! Dit was so 'n aangename ervaring! Beste gasvrou wat uit haar pad gegaan het om my ma wat sukkel om te loop te help. Die mees awesome kos! Gena...
Sien meer
Jan 2025
Johannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gasvryheid en skoon geriewe. Alles was wonderlik. Dis baie goed geleë en nie ver van die snelweg af nie op 'n baie goeie grondpad. As jy va...
Sien meer
Jan 2025
Edward Evomy N
5.0
Ons terugreis van Stilbaai na Newcastle was lekker onderbreek by die Plaas! Plaastoe Gastehuis is beslis een van die beste wat ons al besoek het. Ons ...
Sien meer
Jan 2025
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Baie goeie oorslaapplek, lekker kos en ideaal vir sterrekyk in die somer.
Jan 2025
Ben W
Gesin met tieners
5.0
The best guest house experience we have ever had. Wow! We were warmly greeted by Melone. We had yummy biltong and freshly baked rusks, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Meloné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die N1, Buonapartesfontein-plaas, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Plaastoe Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die N1, Buonapartesfontein-plaas, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa85221eacf506dc2407fa9692395cabe724ea4cfa3984916ccd75727a69499d3ecda293b4daab52de1f5b3403970a206ad04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 85 5 1 5 Off the N1 Buonapartesfontein Farm 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.518274 25.653987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang