Plaaswegbreek
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Bertus F - Nov 2023
Algehele gradering
Verblyf was heerlik. Goeie plaasgevoel gehad.
Tanya N - Mrt 2022
Algehele gradering
Was heerlik en gerieflik om vinnig vir 'n aand oor te slaap.
Plaaswegbreek se terugvoer
Ons veiligheid is beslis op standaard vir die area. Ons het elektriese omheining wat 24 uur per dag aan is, asook kamera stelsel wat deurentyd gemonitor word. Ons het perimeter sekuriteit - roboguards.
Ek is jammer as enige persoon onveilig voel.
Maar ons doen te alle tye ons bes om alle gaste se veiligheid en privaatheid te verseker.
Marietjie M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Rina A - Okt 2020
Algehele gradering
Alles was baie netjies en skoon jy het veilig gevoel en mense was baie gasvry
Charl J - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig.
Coenie L - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig en stil vir die gemoed.
Michelle T - Feb 2019
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Plaaswegbreek se terugvoer
Hierdie was in 2019, ons het al baie verbeteringe gedoen, en geluister na ons gaste. Baie jammer oor die matras, die is intussen vervang.
Anrike V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie waarde vir geld.
Mark N - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig en still vir 'n wegbreek.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 43, Knoppiesfontein, Deneysville, 1932, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang