Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaaswegbreek

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Plaaswegbreek
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Bertus F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus F

Verblyf was heerlik. Goeie plaasgevoel gehad.

Ons was met aankoms opgegradeer na 'n groter eenheid. Dit was 'n heerlike, rustige atmosfeer. Die sonsondergang was pragtig en onbelemmerd.

Tanya N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya N

Was heerlik en gerieflik om vinnig vir 'n aand oor te slaap.

Daar was net nie 'n mikrogolf, dalk 'n oorweging vir die toekoms. Verder puik!

Plaaswegbreek se terugvoer

Ons veiligheid is beslis op standaard vir die area. Ons het elektriese omheining wat 24 uur per dag aan is, asook kamera stelsel wat deurentyd gemonitor word. Ons het perimeter sekuriteit - roboguards.
Ek is jammer as enige persoon onveilig voel.
Maar ons doen te alle tye ons bes om alle gaste se veiligheid en privaatheid te verseker.

Plaaswegbreek
Marietjie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie M

Baie rustige omgewing.

Die eienaars en opsigter is baie gasvry en gaan uit hulle pad om dit vir jou so gerieflik moontlik te maak. Lekker rustige omgewing en 'n lekker wegbreek van besige stadslewe!

Rina A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina A

Alles was baie netjies en skoon jy het veilig gevoel en mense was baie gasvry

Kos is voorberei vir ons na 'n lang dag se hengel en dit was uitstekend

Charl J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl J

Rustig.

Gawe mense, lekker, stil plaasomgewing. As jy wil rustig wees, is dit die plek om te besoek.

Coenie L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie L

Rustig en stil vir die gemoed.

Baie lekker plek as jy wil wegbreek en net rustigheid soek en wil ontspan en familie tyd nodig het weg van alledaagse goed, TV en geraas.

Michelle T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle T

Aanvaarbaar.

Die chalet is aanvaarbaar, maar daar is spasie vir verbetering. Die dubbelbed se matras is die ene vere (springs) wat deurkom . Die stort is pikdonker in die aand as 'n mens die gordyn toemaak. Daar is nie 'n kragprop en 'n spieël om hare te blaas of grimering te doen nie. Die chalet en linne was skoon en netjies en die gronde is ook skoon en netjies.

Plaaswegbreek se terugvoer

Hierdie was in 2019, ons het al baie verbeteringe gedoen, en geluister na ons gaste. Baie jammer oor die matras, die is intussen vervang.

Plaaswegbreek
Anrike V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrike V

Baie waarde vir geld.

Baie veilige en netjiese blyplek naby Vaaldam.

Mark N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mark N

Rustig en still vir 'n wegbreek.

Still en rustige wegbreek uit die gejaag van die stadslewe, net om weg te breek en te ontspan.

Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 43, Knoppiesfontein, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f2e0a5a05dd9f6cf4473e64ed7ae4acb55312b637951a187bae258e4262410a9c8cc8163a20f5b147b537b5ce0f65630e3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Plot 43 Knoppiesfontein 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.882430692229 28.076297276573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang