Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaaswegbreek

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Bertus F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Verblyf was heerlik. Goeie plaasgevoel gehad. Ons was met aankoms opgegradeer na 'n groter eenheid. Dit was 'n heerlike, rustige atmosfeer. Die sonsondergang was pragtig en onbelemmerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya N
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2022

Was heerlik en gerieflik om vinnig vir 'n aand oor te slaap. Daar was net nie 'n mikrogolf, dalk 'n oorweging vir die toekoms. Verder puik!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Mara
Plaaswegbreek
Ons veiligheid is beslis op standaard vir die area. Ons het elektriese omheining wat 24 uur per dag aan is, asook kamera stelsel wat deurentyd gemonitor word. Ons het perimeter sekuriteit - roboguards. Ek is jammer as enige persoon onveilig voel. Maar ons doen te alle tye ons bes om alle gaste se veiligheid en privaatheid te verseker.

Marietjie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2021

Baie rustige omgewing. Die eienaars en opsigter is baie gasvry en gaan uit hulle pad om dit vir jou so gerieflik moontlik te maak. Lekker rustige omgewing en 'n lekker wegbreek van besige stadslewe!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rina A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Alles was baie netjies en skoon jy het veilig gevoel en mense was baie gasvry Kos is voorberei vir ons na 'n lang dag se hengel en dit was uitstekend

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl J
Kort verblyf
4.6
Apr 2019

Rustig. Gawe mense, lekker, stil plaasomgewing. As jy wil rustig wees, is dit die plek om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2019

Rustig en stil vir die gemoed. Baie lekker plek as jy wil wegbreek en net rustigheid soek en wil ontspan en familie tyd nodig het weg van alledaagse goed, TV en geraas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle T
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2019

Aanvaarbaar. Die chalet is aanvaarbaar, maar daar is spasie vir verbetering. Die dubbelbed se matras is die ene vere (springs) wat deurkom . Die stort is pikdonker in die aand as 'n mens die gordyn toemaak. Daar is nie 'n kragprop en 'n spieël om hare te blaas of grimering te doen nie. Die chalet en linne was skoon en netjies en die gronde is ook skoon en netjies.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Mara
Plaaswegbreek
Hierdie was in 2019, ons het al baie verbeteringe gedoen, en geluister na ons gaste. Baie jammer oor die matras, die is intussen vervang.

Anrike V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2018

Baie waarde vir geld. Baie veilige en netjiese blyplek naby Vaaldam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2018

Rustig en still vir 'n wegbreek. Still en rustige wegbreek uit die gejaag van die stadslewe, net om weg te breek en te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 43, Knoppiesfontein, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f2e0a5a05dd9f6cf4473e64ed7ae4acb55312b637951a187bae258e4262410a9c8cc8163a20f5b147b537b5ce0f65630e3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Plot 43 Knoppiesfontein 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.882430692229 28.076297276573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang