Plaatfontein Boma Kamp
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R353, Plaatfontein Gasteplaas 27, Erfdeel 3, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Plaatfontein Boma Kamp is op 'n plaas van 1 800 hektaar, sowat 43 km vanaf Prins Albert, geleë. Hierdie eksklusiewe kampplek bied 'n intieme ontvlugting vir gesinne of groepe wat in 'n rustige omgewing wil ontspan. Dit is die perfekte opsie vir natuurliefhebbers.
Dié kampplek is op 900 hektaar geleë en bied slaapplek aan 8 gaste. Die Boma is 'n stewige, toegeboude paalstruktuur wat teen die wind beskerm. Die kampeerterrein se ablusiegeriewe het gasstorte en toilette.
Gaste kan die plaas se sementdam geniet. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hiér kan gaste die natuurskoon en die asemrowende sonsopkoms van die Karoo bewonder. Daar is ook roetes in die veld wat per fiets of te voet geniet kan word.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R353, Plaatfontein Gasteplaas 27, Erfdeel 3, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Groot-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R353, Plaatfontein Gasteplaas 27, Erfdeel 3, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang