Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaatfontein Gasteplaas

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Norette K
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Sal weer gaan. Ons het heerlik daar gekuier en oral gestap. Die huis was baie skoon en netjies en goed toegerus. Hannes het ons vriendelik ontvang en was deurentyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Fantastic hosts and a beautiful place. Fantastic hosts, lovely clean, safe, calm place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Rustig, netjies en pragtige Karoo plaas. Die grondpad na die huis was baie mooi. Dit was 'n ware en rustige Karoo ondervinding. Die huis is ruim en tenvolle toegerus met 'n lekker groot binnehuis braai en genoeg hout. Die plaasbestuurder het ons baie welkom laat voel. Skape het voor die huis gewei en ons kon op ons eie rondry en die plaas verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoegatpad, Kruidfontein, Prins Albert, 7630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebfc46ac85eaf1e30c0b3b65d45d495b9b8759a040015f4be921f1823a7541200830a9c7cc3cf8c2045381b032f5edb03cf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11) 3 5 1 5 Seekoegatpad Kruidfontein 7630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.90419121191 22.084598543159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang