Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Place des Amoureux

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Freda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige mense, pragtige plek! Baie lekker gebly. Dankie hulle sal ons vir seker sien wanneer ons Plettenbergbaai weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janetha
Place des Amoureux
Goeiemiddag Freda, Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Dit was 'n voorreg om jou te akkommodeer. Sien uit na 'n volgende keer. Vriendelike reisgroete, Janetha en Dennis

Doreen S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Besonderse sorgsaamheid gedurende ons matrikulant en haar vriendinne. Puik ontbyt en beste gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stan H
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

2-night stay over. Friendly hosts. A pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Ek sal weer daar gaan bly. Dit is 'n ongelooflike mooi en gerieflike huis wat jy deel met die eienaars. Dit is 'n massiewe huis met genoeg plek vir almal. Ons was meeste van die tyd alleen. Die kamers, eie badkamers is ruim en die beddens is gerieflik - die beddegoed is van uitstekende gehalte en pragtig. Heel bo (derde vlak) is 'n braai-area met 'n view oor die see. Dankie Janetta vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janetha
Place des Amoureux
Goeiemore Monika! Baie dankie vir jou kosbare terugvoering. Jy en jou geselskap was die wonderlikste gaste en dit was 'n voorreg om julle te akkomodeer. Sien uit om julle weer in die toekoms te akkomdeer. Seen en voorspoed vir julle! Reisgroete, Janetha en Dennis Ns. Sien uit na ons tydjie saam in Kaapstad.

Kobus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Dit was baie lekker. Alles is soos wat dit geadverteer is. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana O
1 nag
5.0
Mrt 2021

Oor die algemeen ’n aangename verblyf. Vriendelike gasvrou. Die kamer was netjies. Ook naby genoeg aan die hoofstraat van die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Friendly hosts, homely environment We arrived very late (8pm) and left early the next morning (6am). Our hosts, were warm and welcoming. The room was a little tight but beautifully neat and clean and had everything you could need, including tea/coffee making facilities. The bathroom is not en suite, but just across the hall and again was lovely, spacious and super clean (looked newly renovated) and had everything you could need. We had our morning coffee upstairs on the balcony – watched the sunrise over the beach and lagoon, stunning view! Was the perfect accommodation for our overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen B
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Excellent and comfortable stay. If I could give 10 stars I would. Janetha and Dennis are wonderful people and hosts. They really made me feel special and at home. The room and bathroom were clean and tidy and small touches made the stay fantastic. Beautiful home and close to the retail and tourist shops. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Fantasties! Heerlik daar oorgebly. So skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janetha
Place des Amoureux
Lorraine, ons was geseënd om jul te ontvang. Dankie vir julle. Vriendelike Groete Janetha en Dennis .

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janetha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langdown-straat 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaMPRs5sgK76n752UMtntT72rhMDKKNRI500Ujwt2bU5ET9Podd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 4 Langdown Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.05224 23.367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang