Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Place des Amoureux

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janetha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Place des Amoureux
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Freda J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda J

Pragtige mense, pragtige plek!

Baie lekker gebly. Dankie hulle sal ons vir seker sien wanneer ons Plettenbergbaai weer besoek.

Place des Amoureux se terugvoer

Goeiemiddag Freda,

Baie dankie vir jou vriendelike resensie.

Dit was 'n voorreg om jou te akkommodeer.

Sien uit na 'n volgende keer.

Vriendelike reisgroete,

Janetha en Dennis

Place des Amoureux
Doreen S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen S

Besonderse sorgsaamheid gedurende ons matrikulant en haar vriendinne.

Puik ontbyt en beste gasheer en gasvrou.

Stan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan H

2-night stay over.

Friendly hosts. A pleasant stay.

Monika V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika V

Ek sal weer daar gaan bly.

Dit is 'n ongelooflike mooi en gerieflike huis wat jy deel met die eienaars. Dit is 'n massiewe huis met genoeg plek vir almal. Ons was meeste van die tyd alleen. Die kamers, eie badkamers is ruim en die beddens is gerieflik - die beddegoed is van uitstekende gehalte en pragtig. Heel bo (derde vlak) is 'n braai-area met 'n view oor die see. Dankie Janetta vir jou gasvryheid.

Place des Amoureux se terugvoer

Goeiemore Monika!

Baie dankie vir jou kosbare terugvoering.

Jy en jou geselskap was die wonderlikste gaste en dit was 'n voorreg om julle te akkomodeer.

Sien uit om julle weer in die toekoms te akkomdeer.

Seen en voorspoed vir julle!

Reisgroete,
Janetha en Dennis

Ns. Sien uit na ons tydjie saam in Kaapstad.


Place des Amoureux
Kobus K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Dit was baie lekker.

Alles is soos wat dit geadverteer is. Baie dankie.

Diana O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana O

Oor die algemeen ’n aangename verblyf.

Vriendelike gasvrou. Die kamer was netjies. Ook naby genoeg aan die hoofstraat van die dorp.

Janine R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Friendly hosts, homely environment

We arrived very late (8pm) and left early the next morning (6am). Our hosts, were warm and welcoming. The room was a little tight but beautifully neat and clean and had everything you could need, including tea/coffee making facilities. The bathroom is not en suite, but just across the hall and again was lovely, spacious and super clean (looked newly renovated) and had everything you could need. We had our morning coffee upstairs on the balcony – watched the sunrise over the beach and lagoon, stunning view! Was the perfect accommodation for our overnight stay.

Helen B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B

Excellent and comfortable stay.

If I could give 10 stars I would. Janetha and Dennis are wonderful people and hosts. They really made me feel special and at home. The room and bathroom were clean and tidy and small touches made the stay fantastic. Beautiful home and close to the retail and tourist shops. Will definitely stay there again.

Lorraine S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S

Fantasties!

Heerlik daar oorgebly. So skoon en netjies.

Place des Amoureux se terugvoer

Lorraine, ons was geseënd om jul te ontvang. Dankie vir julle.

Vriendelike Groete
Janetha en Dennis
.

Place des Amoureux
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langdown-straat 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaMPRs5sgK76n752UMtntT72rhMDKKNRI500Ujwt2bU5ET9Podd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 4 Langdown Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.05224 23.367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang