Place des Amoureux
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Janetha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Freda J - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige mense, pragtige plek!
Place des Amoureux se terugvoer
Goeiemiddag Freda,
Baie dankie vir jou vriendelike resensie.
Dit was 'n voorreg om jou te akkommodeer.
Sien uit na 'n volgende keer.
Vriendelike reisgroete,
Janetha en Dennis
Doreen S - Des 2023
Algehele gradering
Besonderse sorgsaamheid gedurende ons matrikulant en haar vriendinne.
Stan H - Okt 2023
Algehele gradering
2-night stay over.
Monika V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ek sal weer daar gaan bly.
Place des Amoureux se terugvoer
Goeiemore Monika!
Baie dankie vir jou kosbare terugvoering.
Jy en jou geselskap was die wonderlikste gaste en dit was 'n voorreg om julle te akkomodeer.
Sien uit om julle weer in die toekoms te akkomdeer.
Seen en voorspoed vir julle!
Reisgroete,
Janetha en Dennis
Ns. Sien uit na ons tydjie saam in Kaapstad.
Kobus K - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Diana O - Mrt 2021
Algehele gradering
Oor die algemeen ’n aangename verblyf.
Janine R - Feb 2021
Algehele gradering
Friendly hosts, homely environment
Lees meerHelen B - Des 2019
Algehele gradering
Excellent and comfortable stay.
Lorraine S - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Place des Amoureux se terugvoer
Lorraine, ons was geseënd om jul te ontvang. Dankie vir julle.
Vriendelike Groete
Janetha en Dennis
.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langdown-straat 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang