Place On Charles
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Roxanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lientjie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Het lekker gebly.
Chantelle B - Jul 2023
Algehele gradering
What a pleasant, lovely and beautiful place!
Celia V - Jun 2024
Algehele gradering
Terrible client service.
Lees meerPlace On Charles se terugvoer
Hello Celia,
Thank you for choosing to stay with us.
I apologise for not being able to get hold of us. It was due to the Vodacom network in the area being out of operation.
We were unaware of the remote not working and we have rectified this issue. We do apologise for any inconvenience caused.
Hester V - Aug 2021
Algehele gradering
Alles is so mooi en dit is so rustig.
Wendy B - Okt 2020
Algehele gradering
Great thought went into this place, every small detail.
Cirienne J - Nov 2019
Algehele gradering
Sentraal geleë, maar tog nie in die geraas van die stad nie.
Hein P - Feb 2019
Algehele gradering
Upper class verbly - waarde vir geld - mooi uitsig en omgewing.
Johané K - Aug 2019
Algehele gradering
Een of twee probleempies maar was vinnig opgelos. Baie netjies en modern.
Nombulelo N - Nov 2019
Algehele gradering
The place is situated in a quiet, remote area.
Gerda H - Sep 2018
Algehele gradering
Excellent! Great! Very clean and comfortable, thank you!
Silas J - Jul 2018
Algehele gradering
Quiet, safe, spacious and feels like home.
Ashley Jill P - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastic and friendly!
Wiaan B - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Jessica V - Mei 2018
Algehele gradering
Sal Place on Charles beslis aanbeveel.
Sanelia D - Apr 2018
Algehele gradering
Regtig waarde vir geld. Baie spasie, netjies en baie gemaklik. Woonplek netjies en baie modern.
Wilsia M - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik luuks en gemaklik.
Lelanie S - Apr 2018
Algehele gradering
Serenity perfectly located.
Mariaan H - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Raymond K - Mrt 2018
Algehele gradering
Absoluut waardevol en genoeg akkommodasie vir 'n gesin.
Ashley P - Feb 2018
Algehele gradering
5 Star comfort and service!
Elizabeth J - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Tanya R - Jan 2018
Algehele gradering
What a gem!
Lees meerGerhard E - Jan 2018
Algehele gradering
Spacious and modern outlay, relaxed and quite surroundings.
Phillip G - Aug 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Pierrette D - Jul 2018
Algehele gradering
'n Fantastiese kuiertjie gehad en heerlik oornag.
Lees meerIan W - Jan 2018
Algehele gradering
Very enjoyable.
Gus K - Aug 2018
Algehele gradering
Lovely large accommodation. Has everything you need.
Claudette K - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Silas J - Des 2017
Algehele gradering
Fantastic!
Natasha N - Aug 2017
Algehele gradering
Topgehalte
Gideon V - Sep 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Le Roy G - Jun 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Mariaan T - Apr 2017
Algehele gradering
Beste wat ons nog beleef het.
Leanette H - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig. Netjies en skoon.
Lees meerAnnemarie S - Apr 2017
Algehele gradering
Stylvol, elegant, klassiek.
Marietjie F - Apr 2017
Algehele gradering
Eenvoudig gerieflik, pragtig, netjies en skoon. Gevoel soos huis. Kan vir niks meer vra nie. Uit die boonste rakke.
Alicia H - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtig, skoon en bekostigbaar.
Letitia D - Aug 2017
Algehele gradering
Excellent accommodation. Received much more than expected.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Charles-weg 122, Bredell A/H, Kempton Park, 1619, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang