Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Place On Charles

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Place On Charles
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lientjie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie H

Het lekker gebly.

Het alles wat ons opsoek was na.

Chantelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

What a pleasant, lovely and beautiful place!

Expectations were exceeded indeed. Such a spacious, neat, modern, and beautiful place. Very clean and well looked after. Friendly owners and staff members. The layout is perfect and the unit was equipped with everything needed to comfortably host a family stay. Thank you, Place On Charles. I will definitely re-book!

Celia V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celia V

Terrible client service.

Upon returning from dinner we found ourselves locked outside as our remote was not working. We tried to phone the owner and her husband; however, we only got their voicemail. We had to resort to phoning their security company to send a vehicle to open the gate. Up until now, the owner still has not made any contact or responded to our calls. The unit itself was excellent, and it is clear the owner had put a lot of thought into ensuring guests have everything they need. If they could fix the communication issue, it would be a great place.

Place On Charles se terugvoer

Hello Celia,
Thank you for choosing to stay with us.

I apologise for not being able to get hold of us. It was due to the Vodacom network in the area being out of operation.

We were unaware of the remote not working and we have rectified this issue. We do apologise for any inconvenience caused.

Place On Charles
Hester V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Alles is so mooi en dit is so rustig.

Ek wens ons kon langer bly, dit is so rustig daar.

Wendy B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy B

Great thought went into this place, every small detail.

Stunning place, the images in this advert does not justify how nice this place is actually. And the thought that has gone into this place - Amazing. Very quiet place, with beautiful horses you can see in the morning. This is over and above, very good prices. Only thing that will make this ideal will be a pool that the kids can be entertain during the stay.

Cirienne J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cirienne J

Sentraal geleë, maar tog nie in die geraas van die stad nie.

Lekker ruim woonstel. Stil omgewing. Ideaal vir as jy lêplek in die stad nodig het.

Hein P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein P

Upper class verbly - waarde vir geld - mooi uitsig en omgewing.

Dit was 'n heerlike ervaring gewees. Staff baie vriendelik. Baie mooi en gerieflike kamers en ontspanningsarea. Baie mooi buite met perde in stalle wat 'n mooi prentjie vorm. Maklik gekry vanaf OR Thambo af en gerieflik weer op die hoofweg na Pretoria. Baie sentraal geleë vir op en af van lughawe.

Johané K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johané K

Een of twee probleempies maar was vinnig opgelos. Baie netjies en modern.

Baie mooi, netjies en moderne plekkie. Het 'n probleem gehad met de krag wat kort-kort uitgesny het maar die eienaars het alles in hulle vermoë gedoen om die probleempie vinnig uit te sorteer. Ek en my familie sal enige tyd weer daar gaan oorbly!

Nombulelo N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nombulelo N

The place is situated in a quiet, remote area.

The place was very neat and it met our expectations as per the pictures provided on the website. We really enjoyed staying there. I would really recommend it for others. We received value for money service.

Gerda H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda H

Excellent! Great! Very clean and comfortable, thank you!

We enjoyed our stay very much, it was very comfortable and relaxing, everything we need was there! Thanks for the hot chocolate in the kitchen, we did not thought it would be so cold the past weekend and really enjoyed it!

Silas J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silas J

Quiet, safe, spacious and feels like home.

Perfect place to stay in Jhb. This is the second time we've stayed there and I would recommend it anytime. Really spacious and very quiet. It is equipped with everything one may need, no matter how long you stay.

Ashley Jill P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley Jill P

Fantastic and friendly!

We have found the place we like to stay when in the Gauteng area. No matter where we have to be in the area, Place On Charles will be our first choice to stay.

Wiaan B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiaan B

Uitstekend.

Place On Charles is 'n wonderlike plek. Dit is baie stylvol, modern, luuks en ruim. Ons het 'n uitstekende tyd gehad. Sal vir seker Place On Charles aanbeveel.

Jessica V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Sal Place on Charles beslis aanbeveel.

Place on Charles is 'n selfsorg-eenheid wat alles het wat 'n mens nodig gaan hê. Dit is 'n pragtige eenheid wat netjies, gerieflik en modern is. Die eienaars is ook baie behulpsaam. Daar is ook 'n wasgoeddiens waarvan 'n mens gebruik kan maak. Ons het dit baie geniet.

Sanelia D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanelia D

Regtig waarde vir geld. Baie spasie, netjies en baie gemaklik. Woonplek netjies en baie modern.

Die eienaar sien jy Vrydagaand en nooit weer nie. Hulle kloek nie om jou die hele tyd nie. Regtig baie baie goeie diens.

Wilsia M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilsia M

Heerlik luuks en gemaklik.

Die eenhede is pragtig uitgelê en baie mooi versier. Daar is pragtige kunswerke teen die mure. Die beddens is gemaklik met beddegoed van 'n goeie gehalte. Buitebraaiplekke in die mooi tuin en 'n volledig toegeruste kombuis maak die eenhede 'n plesier om in te oornag.

Lelanie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie S

Serenity perfectly located.

Fantasies en goed geleë. Vriendelike eienaars en baie mooi kuns!

Mariaan H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan H

Asemrowend.

Ek het al by 'n paar plekke oorgebly, maar hierdie een is by verre die mooiste plek wat ek nog gesien het. Alles wat op die foto's wys is presies so. Ons het net een aand daar geslaap, maar dit het gevoel soos 'n vakansie. Alles was so gerieflik. Baie dankie vir julle gasvryheid, Roxanne. Sal definitief weer daarnheen gaan. Het klaar met vriende daaroor gepraat om weer saam daar te bespreek.

Raymond K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond K

Absoluut waardevol en genoeg akkommodasie vir 'n gesin.

Charles Place is waarde vir geld. Die feit dat die kinders hulle eie kamer en badkamer gehad het is fantasties. Greg is die perfekte gasheer. Die plek is baie netjies met genoeg ruimte. Ons sal dit beslis aanbeveel vir vriende en familie. Dit was verreweg die beste akkommodasie wat ons nog gehad het.

Ashley P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley P

5 Star comfort and service!

Definitely accommodation that we will be making use of again! 5 Star accommodation, comfort and service! Felt like we were on a farm.

Elizabeth J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth J

Baie aangename ervaring.

Ons was regtig baie aangenaam verras. Pragtige, netjiese woonstelle met alle ekstras. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Wat 'n aangename ervaring!

Tanya R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R

What a gem!

I was só impressed with this place. I was traveling with my husband and my sister. So it was a strange setup and I expected to get one room with a double bed and maybe a single, or a sleeper couch, especially since the price was so reasonable. We stayed in Unit 1 and my sister got Unit 2. The two units share a hallway and a huge TV room and kitchen, as well as an outside braai area. The rooms were spotless, the bathrooms spacious and clean. Everything was perfect. If we had known what the place looked like, I would have stayed two nights and got some rest! I can really, really recommend this place. Well done!

Gerhard E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E

Spacious and modern outlay, relaxed and quite surroundings.

Great experience, will definitely recommend Place on Charles for a family who wants a peaceful stay. Good value for money. Excellent customer service.

Phillip G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip G

Baie skoon en netjies.

Ek sal Place On Charles enige tyd aanbeveel. Die kamers is ruim en baie skoon en netjies. Dis 'n huis weg van die huis en het al my verwagtinge oortref. Die bestuur van die plek is uitstekend en professioneel en baie gawe mense wat uit hulle pad gegaan het om ons te akkomodeer.

Pierrette D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierrette D

'n Fantastiese kuiertjie gehad en heerlik oornag.

Die plek is ruim genoeg om sommer vir 'n hele paar dae daar gemaklik te kan bly. Kamers, badkamers, leefarea is groot. Meer as genoeg sitplek by die mooi groot eetkamertafel. Kombuis toegerus met als wat jy benodig. Lieflike braai-area. Was lekker dat daar 2 volle badkamers was. Beddens en handdoeke silwerskoon. Beddens slaap ook lekker. Die dekor is puik en skep 'n luukse atmosfeer. Groot grasperk en speelplek vir kinders en die perde is 'n bonus vir die kinders veral die oulike ponie. Sal weer daar gaan bly.

Ian W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian W

Very enjoyable.

The accommodation was modern, clean, neat and safe. Only drawback was the lack of air-conditioning in summer (Only ceiling fans).

Gus K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gus K

Lovely large accommodation. Has everything you need.

Lovely accommodation, although a little dark and cold. Everything required is supplied. Lovely outside braai area.

Claudette K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Claudette K

Skoon en netjies.

Baie skoon en netjies en die skoonmaakdiens daagliks is baie gerieflik. Al wat ons nie van gehou het nie is dat daar 'n meganiesewerkswinkel reg langs jou verblyf is wat nie genoem word nie. Agter by jou braai-area is daar werkers heeldag en baie bou rommel wat dit nie geskik maak vir klein kinders om buite te speel nie.

Silas J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silas J

Fantastic!

The place is really everything one can hope for: spacious, comfortable, secure, quiet, clean, very reasonable prices, friendly owners. Will definitely book again.

Natasha N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N

Topgehalte

Skoon, netjies en stil.

Gideon V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Home away from home.

Wat 'n juweel, pragtige groot kamers en badkamers, lieflike leefarea en die ligging absoluut hemels. Sal nooit weer 'n ander plek oorweeg as ek in die toekoms weer in daardie rigting reis nie. Julle kan opreg trots wees op julle plek!

Le Roy G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roy G

Waarde vir geld!

Lekker kuiertjie. Alles wat jy nodig het en sentraal geleë.

Mariaan T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan T

Beste wat ons nog beleef het.

Die plek is 'n juweel. Netjies, modern, veilig. Alles waaraan jy kan dink is daar vir "self catering". Sal definitief teruggaan.

Leanette H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanette H

Rustig. Netjies en skoon.

Place in Charles is 'n baie lekker, rustige klein oase in 'n besige stad. Ek en my man was daar vir 'n fietsren by Casino en het net oornagplek gesoek maar ons het soveel meer gekry. Die plek is skoon en netjies met alles wat jy nodig het om jou verblyf gerieflik te maak. Ons het lekker gebraai en op 'n goed versorgde tuin uitgekyk. Die aanwysings was voldoende en ons het die plek maklik gekry. Die hoë mure om die plek het ook die gevoel van veiligheid geskep. Die vrou wat ons ontvang het was vriendelik. Sal aanbeveel vir enigeen. Baie dankie Roxanne van Place in Charles vir WhatsApps om te reëlings te maak vir ons om sleutel te kry. Enigste aanbeveling is om dalk 'n verwarmer te installeer, nag was bietjie koud.

Annemarie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S

Stylvol, elegant, klassiek.

Roxanne doen ongelooflike moeite van die oomblik dat jou verblyf bevestig is. Ongeag die tyd of nood, is die eienaars altyd hulpvaardig en vriendelik. Die eenheid waarin ons tuisgegaan het, was werklik smaakvol, luuks, modern en super skoon. Sal verseker Place On Charles aanbeveel en verseker weer daar tuisgaan.

Marietjie F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F

Eenvoudig gerieflik, pragtig, netjies en skoon. Gevoel soos huis. Kan vir niks meer vra nie. Uit die boonste rakke.

Ons is so vriendelik verwelkom deur die gasheer en gasvrou. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Die kamers was van die beste kwaliteit en dit eintlik sommer 'n hele gerieflike huis. Ek kan dit vir enige persoon aanbeveel, vir 'n gesin of mense op sakebesoek. Dit is stil, rustig en veilig. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Alicia H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H

Pragtig, skoon en bekostigbaar.

Sien sterre.

Letitia D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia D

Excellent accommodation. Received much more than expected.

This accommodation I will definitely use in future again. Very neat, well equipped and safe.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles-weg 122, Bredell A/H, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3Mzg5MDViLWRlMTUtNGQxMi1hZjM3LTQzOTJlODY5YTI1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 122 Charles Road Bredell A/H 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.072607984513 28.316531610581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang