Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Place On Charles

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles-weg 122, Bredell A/H, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Place On Charles bied selfsorg-oornagverblyf op 'n kleinhoewe in die stil woonbuurt Bredell A/H in die hartjie van Gauteng, 14 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, enkelreisigers en sakereisigers en spog met 'n rustige uitsig oor die omgewing.

Verblyf word in 2 woonstelle op dieselfde perseel gebied. Elke woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort of 'n bad.

Ander geriewe sluit 'n TV, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is ook 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n toegeruste kombuis.

Place on Charles is naby verskeie winkelsentrums geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Place On Charles
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Charles-weg 122, Bredell A/H, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Place On Charles het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles-weg 122, Bredell A/H, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3Mzg5MDViLWRlMTUtNGQxMi1hZjM3LTQzOTJlODY5YTI1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 122 Charles Road Bredell A/H 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.072607984513 28.316531610581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang