Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pladda in Plett

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Pladda in Plett
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jaco H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Lekker, waarde vir geld.

Perfek geleë, skoon, ruim en is loadshedding vry.

Percy S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percy S

Good people and nice place.

Neat and clean place where you can rest and enjoy the surrounding areas and beaches close to shops and beaches.

Rut L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rut L

Jeremy en Judy het uit hul pad gegaan om ons tuis em welkom te laat voel.

Die blyplekke is goed toegerus, netjies, veilig, privaat en bied veilige parkering. Geen kragonderbrekings en goeie WiFi maak dit ook baie geskik vir sakereisigers. Ideale plek vir vakansiegangers en is naby winkels, apteek en die see.

Pladda in Plett se terugvoer

Rut, julle is enige tyd weer welkom hier by ons. Dit was lekker om julle vir die paar dae hier by ons te kon huisves. Voorspoed.

Pladda in Plett
Renee V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

Heerlike blyplek vir binne en buite seisoen.

Die plek is groot en goed ingerig. Skoon en veilig. Sal beslis weer daar bly en dit vir vriende en familie aanbeveel.

Jaap P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap P

Het aan alles voldoen wat ons wou hê. Dit sluit die fasiliteit en gasvryheid in.

Van die tuin tot die woonstel en eienaars was puik.

Antonie W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W

Baie netjiese en ruim woonstel vir oornag en lang verblyf.

Ons het heerlik oornag. Die woonstel is baie ruim en gerieflik en baie naby aan winkels. Ons voertuig was veilig parkeer agter hekke en onder skadunet. Die ontvangs was perfek en die gasvrou se tuisgebakte beskuit was 'n wenresep. Sal beslis weer hier oorbly.

Rien B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rien B

Vakantie.

Wij werden heel vriendelijk ontvangen ondanks dat we eerder kwamen dan we gemeld hadden. We hadden een mooie ruime kamer. Erg netjes en schoon. Pladda in Plett ligt vlak bij de oceaan en is derhalve een ideale plek voor strandliefhebbers. Pladda in Plett is zijn geld meer dan waard.

Casper D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Baie netjies en uitstekende waarde vir geld!

Baie vriendelike ontvangs en Jeremy het my vinnig laat tuis voel. Die eenheid is baie ruim en alles wat nodig is vir selfsorg, is daar. Definitief ter aanbevole! Jy kry baie meer as waarvoor jy betaal.

Arne R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arne R

Dit was 'n baie rustige blyplek.

Die gasvryheid van Jeremy en sy vrou was baie gerusstellend en baie ontvangbaar. Sal weer daar kuier as die geleentheid dit toelaat.

Kotie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Huislike atmosfeer.

Ons is hartlik ontvang. Die lekker beskuit en sjokolade was 'n groot verrassing.

Lucinda G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda G

Baie lekker gebly.

Wonderlike gasheer en gasvrou. Baie baie lekker gebly.

Dawie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S

Skoon, netjies, rustig en ontspanne.

Baie vriendelik ontvang. Blyplek ruim genoeg vir twee mense. Die komplimentêre beskuit en sjokolade was 'n treffer. Yipee! Ordentlike dubbellaagtoiletpapier.

Rita F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rita F

Rustige omgewing. Alles wat nodig was.

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie. Sal beslis weer daar oorslaap as ons Plettenbergbaai besoek.

Quendri D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quendri D

Ons het super welkom gevoel!

Eiendom eienaars was verskriklik verwelkomend en vriendelik. Ggee mens 100% privaatheid. Eenhede is baie mooi, netjies en privaat! Ons is van plan om weer hier te boek.

Noreen P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noreen P

Baie netjies en skoon. Meer as genoeg spasie.

Eienaar het ons baie vriendelik ontvang en was baie gasvry. Sal enige tyd weer by Pladda in Plett gaan bly.

Mara S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S

Dankie.

Dankie Jeremy en Judy. Julle het ons op die laaste oomblik geakkommodeer. Heerlik geslaap. Lieflike plek. Beveel ten sterkste aan.

Judy O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy O

Die plekkie is so awesome!

Ek sal elke keer as ek Plett toe kom hier kom kuier. Die eienaars is awesome mensies, toe ek nog langer wou aanbly het hulle geen probleem gehad daarmee nie. Dit het gevoel of ek by die huis is, ek wou nie terug huis toe gaan nie. My family en vriende sal vir seker hierdie verblyf gebruik as hul Plett toe kom. Ek sal altyd die plek aanbeveel aan enige iemand wat vra op Facebook vir accommodation in Plett.

William L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William L

Lekker.

Baie tevrede met alles.

Johan W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Pragtige verblyf in Plettenbeg Baai.

Jeremy en Judy is die vriendelikste mense en die eenheid is pragtig en luuks in 'n veilige omgewing en parkering is veilig agter 'n geslote hek. Ons sal baie beslis elke keer weer daar tuisgaan.

Hein B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B

Waarde vir geld en goed geleë.

Sal weer hier oornag.

Francois C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C

Die eenheid is ruim, alles is van goeie gehalte en min gebruik, eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

Die eenheid is in 'n stil woonbuurt naby van die hoofstrate. Alles wat nodig is is daar en parkering is agter 'n hek. Daar is ook 'n tafel en sitplek om te eet buite die eenheid.

Marlene P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Alles was só skoon en netjies. Lekker ruim en het als wat jy nodig het. Sal baie beslis weer teruggaan.

Neil P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil P

Great position with easy access to the beach.

The unit was spotless & hosts Judy & Jeremy very helpful. I would have highly recommend Pladda in Plett.

Gerald S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald S

Quiet, clean and hosts were great.

Just a great place to stay.

Adriaan C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

Netjies met groot kombuis en sitkamer.

Stil en rustig met net 1 kamer/gas op ’n keer. Die oorslaap was baie lekker.

Renier V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V

Gerieflik, netjies en ruim

Die eienaar en sy vrou het ons vriendelik ontvang. Die wooneenheid was uiters netjies, goed toegerus, ruim met 'n rustige atmosfeer. Beskutte parkering in die erf vir ekstra gemoedsrus. Sal hulle aanbeveel en weer in die toekoms gebruik.

Eureka O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eureka O

Friendly, spotless comfortable private - Felt like home. So sorry we did not stay longer.

What an absolute pleasure to stay at Pladda in Plett. It is the small things, that matter so much. Awesome.

Denise V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Verwelkomend, pragtig, skoon en netjies.

Baie dankie vir die warm ontvangs en bederfie! Die plekkie is pragtig ingerig, ruim, uiters netjies en baie veilig. Beveel Pladda met groot vrymoedigheid aan.

Jj N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj N

Baie lekker gebly.

Baie netjies en spasie. Vriendelik ontvang. Sal definitief weer daar gaan kuier. Waarde vir geld!

Schalk P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk P

Baie aangename, stil en rustige omgewing.

Vriendelike en aangename mense. Het baie lekker gekuier.

Cecil K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil K

Dit was onvergeetlik.

Die bestuurder was baie behulpsaam en ons baie welkom laat voel. Die slaapeenhede is baie netjies.

Ike H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ike H

Good value, good position, nice people.

Pladda on Plett offers a non pretentious, good value, convenient holiday destination. Central position. Pleasant, warm hosts. Not luxurious, but perfectly adequate. WiFi, DStv, fully equipped kitchen, shower, no bath.

Helgard H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Helgard H

Rustig en stil.

Die steil trappe na woonstel was vir ons 'n onaangename verrassing en kan gerus in advertensie vermeld word. Bejaarde mense kan dit moeilik vind. Twee gemakstoele in oopplan-woongedeelte se kussings gedaan en moet beslis vervang word. Sit nie gemaklik nie. Verder is die eenheid puik vir 'n oornagverblyf soos in ons geval of self langer. Sjokolade bederfie geniet met heerlike koffie en beskuit vroegoggend. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik met aankoms. Groete aan Koos wat ons afgesien het.

Anette K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette K

Beslis die moeite werd.

Die ontvangs was hartlik, die vertrekke groot en goed ingerig. Die bed is baie gemaklik en daar is 'n warm kombers vir koue nagte. Die melk in die yskas en beskuit en sjokolade was 'n groot bederf. Ek het heerlik gebly en sal beslis weer in die toekoms soontoe gaan as ek weer blyplek benodig in Plettenbergbaai.

Pieter S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Die beste diens en verblyf in Suid-Afrika wat ons nog ondervind het.

Die gastehuis word sterk aanbeveel. Rustig en veilige oornag. Eienaars gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Pragtige omgewing en binne loopafstand na die strand en besighede. Sal hulle weer ondersteun.

Pladda in Plett se terugvoer

Pieter
Dis lekker om te hoor dat julle die verblyf hier by ons geniet het. Julle is enige tyd weer welkom as julle in die omgewing is.

Jeremy en Judy Marallich

Pladda in Plett
Rynet D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynet D

Waarde vir geld!

Baie netjies. Die gasheer en -vrou is baie vriendelik. Sommer net eenvoudig lekker gebly.

Esther N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N

Ek sal nooit weer na ander verblyf in Plettenbergbaai soek nie!

Pladda se eienaars het ons met ope arms ontvang en hulle was baie besorg oor my bejaarde moeder. Hulle het ons regtig tuis laat voel en gehelp met raad, en die verblyf was regtig uitstekende waarde vir geld! Netjies, baie ruim, huislik, goed toegerus!

Pladda in Plett se terugvoer

Dankie Esther!

Julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom!

Jeremy en Judy Marallich

Pladda in Plett
Marie M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M

Baie cosy en voel soos jou eie tuiste.

Die mense is baie gasvry en laat jou welkom voel! Dis baie veilig daar en naby waar jy will wees. Sal beslis weer daar gaan bly.

Catherine B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B

Exceptionally clean, neat and comfortable. Good value for money.

A very good budget choice.

Morné V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné V

Baie billik vir die prys, ons het ons verblyf baie geniet.

Sien sterre.

Wendy S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy S

Rustig en gemaklik.

Goed toegerus met alles wat jy in 'n selfsorg-eenheid gaan nodig hê. Was goed ontvang.

Piet B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B

Baie ruim en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly, ons is baie vriendelik behandel. Die woonstel is baie ruim en goed toegerus, ons het die sjokolade op die kussing waardeer. Sal dit definitief aanbeveel.

Pladda in Plett se terugvoer

Beste Ben,

Ons is baie bly om te sien julle het dit geniet by ons. Julle is enige tyd weer welkom!

Groete,
Jeremy en Judy Marallich

Pladda in Plett
Rosa V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa V

Dit was mooi skoon, vriendelike gasvrou en -man.

Was baie lekker. Een aand was net te kort, maar wil net vir hulle se dit was baie lekker. Die beskuit was heerlik. Vriendelike mense en baie mooi omgewing. Baie dankie.

Pladda in Plett se terugvoer

Rosa,
Ons is baie bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.

Jeremy en Judy Marallich

Pladda in Plett
Wina V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wina V

Ideale plekkie om te oornag terwyl pragtige omgewing verken word.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige omgewing met baie dinge om te doen en te sien in en rondom Plet. Ideale vakansiebestemming vir kinders. Mens moet net seker maak jy vat genoeg sakgeld saam.

Sanet L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet L

Netjies, rustig en veilig.

Die verblyf by Pladda was baie goed gewees. Die woonstel is baie goed toegerus, die ligging is ook baie goed. My motor was veilig parkeer. Jeremy en sy vrou is vreeslik gaaf. Ek kan beslis Pladda aanbeveel.

David G - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G

Baie lekker gekuier.

Ons is hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die plek is skoon en netjies en daar is selfs 'n bietjie melk in die yskas en 'n paar beskuitjies om die ergste honger te stil. Ek kan Pladda sterk aanbeveel, dis in 'n stil omgewing.

Evy G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evy G

Die gasvryheid van ons gashere is ongeëwenaard en ons verblyf was absoluut fantasties!

Ons innige dank gaan aan Judy en Jeremy vir hul hartlike ontvangs en warm gasvryheid. Ons het ons verblyf daar terdeë geniet. Dit is beslis 'n verblyfplek van keuse. Baie dankie.

Pladda in Plett se terugvoer

Evy
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is enige tyd weer welkom!
Groete.
Jeremy en Judy Marallich

Pladda in Plett
Hein B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein B

Het baie lekker gebly by Pladda in Plett.

Die verblyf was baie lekker in Pladda in Plett. Lekker sentraal geleë. Die kamer was netjies en skoon. Die eienaars het ons laat welkom voel. Sal dit aanbeveel vir ander om te gaan.

Louise O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise O

Baie gerieflike oornagakkomodasie in 'n stil rustige omgewing.

Jeremy en Judy twee baie gasvrye mense. Kamer goed ingerig met 'n baie lekker stort in die badkamer. Als netjies en skoon, 'n mens voel dadelik welkom en tuis. Sal defnitief weer daar oornag!

Pladda in Plett se terugvoer

Louise

Ek is bly dat julle lekker gebly het. Dit was goed gewees om julle te ontmoet.

Julle is enige tyd weer welkom.

Jeremy en Judy

Pladda in Plett
Nicolene D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene D

Heerlike huis weg van die huis.

Baie gasvrye gashere, wat agteroor sal buig om hul gaste se verblyf aangenaam te maak.

Hannes En Estelle V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes En Estelle V

Aangename verblyf en ons is hartlik ontvang.

Die huis is teen 'n skuins wal of duin gebou en daar is trappe waarmee ons moes afklim na die onderste vlak. Vir ons was dit ongemaklik om met die trappe op en af te klim met die bagasie. Andersins was die kamer en leefarea goed toegerus en was die verblyf aangenaam.

Lizette S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette S

Baie netjies, skoon en veilige omgewing met puik diens en gasvryheid.

Baie netjiese toegeruste woonstel. Veilige omgewing naby oulike swemstrande en winkel. Puik gasvryheid.

Melinda P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda P

"Home away from home!"

Ons het dit vreeslik baie geniet en het onmiddellik tuis gevoel. Presies wat ons nodig gehad het na die afsterwe van my pa. Rustigheid en sielskos! Ek is mal oor die eienaars wat ons onmiddellik laat tuis voel het. Die woonstel is perfek ingerig met al die noodsaaklikhede en nog meer. Ek sal hierdie plekkie vir seker aanbeveel vir mense en ek sal ook sommer gou weer terug gaan.

Aletta R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta R

Heerlik rustig.

Verblyf was aangenaam en gasheer en -vrou vriendelik. Nuus op die TV in die oggend sal nogal lekker wees, maar toegang tot dekodeerder was die oggend af.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pladda-rylaan 10, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNDMwZjA0LTVhZTktNDcxNS05YTQ3LTQ2OTE5YzE1MzY3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 10 Pladda Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.06768 23.36858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang