Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pladda in Plett

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jaco H
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Lekker, waarde vir geld. Perfek geleë, skoon, ruim en is loadshedding vry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Percy S
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Good people and nice place. Neat and clean place where you can rest and enjoy the surrounding areas and beaches close to shops and beaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rut L
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Jeremy en Judy het uit hul pad gegaan om ons tuis em welkom te laat voel. Die blyplekke is goed toegerus, netjies, veilig, privaat en bied veilige parkering. Geen kragonderbrekings en goeie WiFi maak dit ook baie geskik vir sakereisigers. Ideale plek vir vakansiegangers en is naby winkels, apteek en die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeremy
Pladda in Plett
Rut, julle is enige tyd weer welkom hier by ons. Dit was lekker om julle vir die paar dae hier by ons te kon huisves. Voorspoed.

Renee V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Heerlike blyplek vir binne en buite seisoen. Die plek is groot en goed ingerig. Skoon en veilig. Sal beslis weer daar bly en dit vir vriende en familie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaap P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Het aan alles voldoen wat ons wou hê. Dit sluit die fasiliteit en gasvryheid in. Van die tuin tot die woonstel en eienaars was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie netjiese en ruim woonstel vir oornag en lang verblyf. Ons het heerlik oornag. Die woonstel is baie ruim en gerieflik en baie naby aan winkels. Ons voertuig was veilig parkeer agter hekke en onder skadunet. Die ontvangs was perfek en die gasvrou se tuisgebakte beskuit was 'n wenresep. Sal beslis weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rien B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Vakantie. Wij werden heel vriendelijk ontvangen ondanks dat we eerder kwamen dan we gemeld hadden. We hadden een mooie ruime kamer. Erg netjes en schoon. Pladda in Plett ligt vlak bij de oceaan en is derhalve een ideale plek voor strandliefhebbers. Pladda in Plett is zijn geld meer dan waard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Baie netjies en uitstekende waarde vir geld! Baie vriendelike ontvangs en Jeremy het my vinnig laat tuis voel. Die eenheid is baie ruim en alles wat nodig is vir selfsorg, is daar. Definitief ter aanbevole! Jy kry baie meer as waarvoor jy betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Dit was 'n baie rustige blyplek. Die gasvryheid van Jeremy en sy vrou was baie gerusstellend en baie ontvangbaar. Sal weer daar kuier as die geleentheid dit toelaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Huislike atmosfeer. Ons is hartlik ontvang. Die lekker beskuit en sjokolade was 'n groot verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pladda-rylaan 10, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNDMwZjA0LTVhZTktNDcxNS05YTQ3LTQ2OTE5YzE1MzY3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 10 Pladda Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.06768 23.36858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang