Plan B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Fd V - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ons sal definitief weer daar gaan bly.
John H - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation, home away from home.
Plan B se terugvoer
Thank you, John, We have upgraded the stove, and oven and put in a Trellidoor since your visit - time to call again
Andrew A - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent.
Plan B se terugvoer
Thank you and you were wonderful guests to have too. Next time you get here, it has been repainted and renovated, and added another bedroom where the garage is. Will update the pics when done.
Hendrik D - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gebly en gerus. Kon die visarend se roep saans waardeer vanaf die dek en mooi uitsig op die lagoon gehad.
Marilee D - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Toy N - Des 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Alana B - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was een van die beste plekke waar ons al gebly het. Soveel waarde vir geld en die akkommodasie was fantasties.
Danie O - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende geriewe, netjies skoon en ruim. Vriendelike mense en baie hulpvaardig.
Plan B se terugvoer
Baie dankie Danie, ons waardeer dit baie.
Brian R - Mrt 2022
Algehele gradering
Exactly what we needed.
Shauneen S - Mrt 2022
Algehele gradering
The best ever.
Candace B - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful view and the home is situated in a quiet area. We really enjoyed our stay!
Charané S - Nov 2022
Algehele gradering
The host of the house was very welcoming, the house was very spacious and clean.
Heather C - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent facilities, huge house but very small double beds in a very large bedrooms not suitable for tall people!
Wikus V - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek. Ons sal beslis dit aanbeveel.
Jody B - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome, awesome, awesome.
Shirley M - Mrt 2021
Algehele gradering
Was awesome.
Plan B se terugvoer
You're welcome.
Thank you so much.
Morgan Bay is home to many visitors, once you visit you will always want to come back.
Just love our little village.
Ronnie V - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome.
Adele V - Sep 2020
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese omgewing. Die uitsig is die hoogtepunt in die oggend en aand so gemaklike huis en pragtig, het so lekker gekuier in oggend koppie koffie met sonopkoms en visarend wat skreeu hoendervleismooi.
Jenna M - Des 2019
Algehele gradering
Sal môre teruggaan as ek kan.
Cor-li J - Apr 2019
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
Chantelle B - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was die heerlikste vakansie!
Plan B se terugvoer
Baie dankie, Morgensbaai is 'n stil rustige plekkie.
Anke D - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig, stil, lekker verblyf!
Tania T - Apr 2018
Algehele gradering
Salig.
Carol S - Jul 2018
Algehele gradering
Well equipped, clean and very comfortable.
Plan B se terugvoer
Thank you so much for your review.
Would love to call you again.
Bertie B - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het regtig tuis gevoel en het lekker ontspan.
Plan B se terugvoer
Thank you too Chantelle and family for leaving the house neat and clean and hope you do call again, There is not that much to do in Morgans Bay but it is a stunning place for family and friends to spend quality time together.
Reginah S - Nov 2017
Algehele gradering
The place is very nice, clean, comfortable and spectacular view.
Plan B se terugvoer
Thank you very much. We try to make it a "home" away from home.
Brandon D - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n groot netjiese plek met 'n mooi uitsig.
Plan B se terugvoer
Thank you - you guys were great!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magenta-rylaan 153, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang