Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plan B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Plan B
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Fd V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fd V

Dit was baie lekker en ons sal definitief weer daar gaan bly.

Ons het baie lekker gebly. Die kombuis het alles wat 'n mens nodig het en daar is genoeg spasie vir 'n groot groep mense.

John H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Excellent accommodation, home away from home.

Beautiful, wheelchair-friendly home with everything you need for a relaxing holiday.

Plan B se terugvoer

Thank you, John, We have upgraded the stove, and oven and put in a Trellidoor since your visit - time to call again

Plan B
Andrew A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew A

Excellent.

Enjoying the lagoon view. Tidy, spacious, safety was good, and great customer care. just enjoyed every minute of staying.

Plan B se terugvoer

Thank you and you were wonderful guests to have too. Next time you get here, it has been repainted and renovated, and added another bedroom where the garage is. Will update the pics when done.

Plan B
Hendrik D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Lekker gebly en gerus. Kon die visarend se roep saans waardeer vanaf die dek en mooi uitsig op die lagoon gehad.

Besonderse gasvryheid en rustige gebied. Die beurtkragskedule vir die tydperk wat ons daar was is vir ons gestuur en ons kon darem ons roetine beplan. Die bokke wat so deur die erwe loop gee 'n huislike gevoel.

Marilee D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilee D

Rustige wegbreek.

Ons het dit verskriklik baie geniet by Plan B in Morgansbay. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Die huis is skoon en netjies en daar is oor as genoeg spasie. Sal dit verseker aanbeveel.

Toy N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toy N

Ons het heerlik gebly.

Plan B akkommodasie is uitstekend, jou huis weg van jou huis. Alles werk en alles in die huis is tops. Van meubels tot toebehore en benodigdhede. Baie rustig in groot ruimte.

Alana B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana B

Dit was een van die beste plekke waar ons al gebly het. Soveel waarde vir geld en die akkommodasie was fantasties.

Ons het so lekker gebly. Die kamers, badkamers en leefareas was so ruim. Mens hoef net kos en jouself saam te vat - alles anders is daar.

Danie O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Uitstekende geriewe, netjies skoon en ruim. Vriendelike mense en baie hulpvaardig.

Sal weer daar gaan bly en dit aanbeveel vir my vriende.

Plan B se terugvoer

Baie dankie Danie, ons waardeer dit baie.

Plan B
Brian R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian R

Exactly what we needed.

We were thoroughly impressed with our stay. A peaceful getaway and the accommodation was perfect.

Shauneen S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shauneen S

The best ever.

Would recommend Plan B to anyone. It's very spacious and clean. The agents are so friendly. Can't wait for our next visit.

Candace B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candace B

Beautiful view and the home is situated in a quiet area. We really enjoyed our stay!

The home is lovely and spacious - well suited for families.

Charané S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charané S

The host of the house was very welcoming, the house was very spacious and clean.

The area was a bit too quiet and there aren't many outdoor activities, but we enjoyed our stay. It's a beautiful house to relax indoors and outdoors. The bathrooms were nice and big and beds were comfortable, it had all the cutlery we needed. Definitely a nice place.

Heather C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heather C

Excellent facilities, huge house but very small double beds in a very large bedrooms not suitable for tall people!

A simple switch to queen-size beds in the two rooms which currently contain small double beds would ensure a perfect stay even without wifi which we were quite aware there was none.

Wikus V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Dit was 'n heerlike naweek. Ons sal beslis dit aanbeveel.

DIe huis was baie ruim, skoon en goed toegerus. Sal beslis weer gaan en dit aanbeveel aan vriende.

Jody B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody B

Awesome, awesome, awesome.

We had an amazing stay. Super comfortable, great view, good size showers and nice open-plan living area. Parking was easy.

Shirley M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M

Was awesome.

We had a wonderful weekend at Plan B, must say it's very spacious, as for the deck at the back, beautiful river view and safe. Was our 1st time at Morgan's Bay, would like to visit the place again, it's like home.

Plan B se terugvoer

You're welcome.
Thank you so much.
Morgan Bay is home to many visitors, once you visit you will always want to come back.
Just love our little village.

Plan B
Ronnie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V

Awesome.

Was very nice. Liked the view and cleanliness. Felt safe.

Adele V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Wat 'n fantastiese omgewing. Die uitsig is die hoogtepunt in die oggend en aand so gemaklike huis en pragtig, het so lekker gekuier in oggend koppie koffie met sonopkoms en visarend wat skreeu hoendervleismooi.

Vriendelikste mense en huis is so gemaklik met wasmasjien en skottelgoedwasser wat my naweek gemaklik gemaak het. Bietjie bang om musiek te maak mense is baie stil daar, maar was heerlik. Beste naweek ooit huis is ten volle toegerus.

Jenna M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna M

Sal môre teruggaan as ek kan.

Perfekte huis vir vakansie by die see.

Cor-li J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor-li J

Hoogs aanbeveel.

Ongelooflike puik akkommodasie. Sal dit beslis aanbeveel en nooit weer êrens anders in Morgan Bay tuisgaan.

Chantelle B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Dit was die heerlikste vakansie!

Baie dankie vir 'n wonderlike vakansie. Dis 'n pragtige oopplan huis met 'n heerlike kuierstoep, rustige atmosfeer en baie gasvrye eienaars. Ons gaan definitief weer soontoe!

Plan B se terugvoer

Baie dankie, Morgensbaai is 'n stil rustige plekkie.

Plan B
Anke D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke D

Rustig, stil, lekker verblyf!

Het baie lekker gebly! Die huis is goed toegerus, ideaal vir families. Sal beslis weer daar gaan bly. Eienaars is ook baie vriendelik en behulpsaam as mens iets dalk kort! Julle sien ons definitief weer!

Tania V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Salig.

Perfekte ligging. Huis het alles en meer wat jy benodig, skottelgoedwasser 'n wenner. Lieflike braai/kuierstoep.

Carol S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S

Well equipped, clean and very comfortable.

We had a lovely stay at Plan B. Has everything you need with a big outdoor patio and braai area. Would highly recommend it.

Plan B se terugvoer

Thank you so much for your review.
Would love to call you again.

Plan B
Bertie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie B

Ons het regtig tuis gevoel en het lekker ontspan.

Die huis is baie netjies en goed onderhou. Die eienaar is baie hulpvaardig. Ons sal enige tyd weer van Plan B gebruik maak.

Plan B se terugvoer

Thank you too Chantelle and family for leaving the house neat and clean and hope you do call again, There is not that much to do in Morgans Bay but it is a stunning place for family and friends to spend quality time together.

Plan B
Reginah S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginah S

The place is very nice, clean, comfortable and spectacular view.

I have already recommended it to my family and friends if they ever think of visiting Morgan Bay.

Plan B se terugvoer

Thank you very much. We try to make it a "home" away from home.

Plan B
Brandon D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon D

Dit was 'n groot netjiese plek met 'n mooi uitsig.

Mooi kamers, toegerus met 'n mooi uitsig oor die lagoon. Goeie waarde vir geld. Verder, Carol is vreeslik behulpsaam en oulik.

Plan B se terugvoer

Thank you - you guys were great!

Plan B
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magenta-rylaan 153, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ9MLd3vTqIoDabkqUeOovi7TSsBHxv6S51FDjr0o8IAjgrqVh6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 10 mense 27 5 1 5 153 Magenta Drive Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.700322381696 28.336479989002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang