Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plan D'eau

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Nadin R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2023

It was very pleasant. It’s a beautiful place and really safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nita
Plan D'eau
Nadin, So glad you enjoyed your stay at Plan D'eau. Hope to see you back again soon. Kind regards Nita

Moegammad H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Very relaxing and soothing. We as a family enjoyed the calmness and tranquility very much. A very spacious duplex with beautiful scenery. The unit was in a spotlessly clean state when we checked in. Nita of In-Touch was very helpful and friendly; she went through everything, which left me with no questions. I have already recommended the accommodation to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nita
Plan D'eau
Moegammad, thank you for the great review. It's always good to hear that guests enjoyed themselves. It was great hosting you as a family. Hope to see you back again soon. Nita

Filicity V
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

Fantasties. Dit was aangenaam en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nita
Plan D'eau
Dankie Filicity, hoop ons sien jou gou gou weer. Nita

John T
Kort verblyf
4.0
Jan 2023

Huis se grootte, wonderlik. Ons het heerlik gebly, maar as ek een negatief kan noem: Die kamer bo links by die parkeerarea is "Lucifer" se kamer in die somer. Die wit blinds hou nie die son uit nie en die kamer is ongelooflik warm. Die son skyn die kinders al van voor 6 uit die kamer. Met vakansie wil jy graag laat slaap. Eienaar sal moet belê in ook donkerdigte-gordyne vir die kamer. Ons het nie klagtes nie en was aangename verblyf. Bespreek gerus hierso! Die dame wat kom oopsluit het; was betyds en vriendelik. Ons het heerlik gebly en was mal oor die diertjies wat ons besoek het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danie V
Lang verblyf
3.4
Des 2023

Baie lekker huis met goeie geriewe. Baie goeie ligging, maar daar was 'n hele paar dinge wat nie reg en in plek in die huis was nie. Die huis was nie goed skoongemaak toe ons arriveer het nie, die nuwe bad en stort het gelekt, en die wasmasjien het nie gewerk nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nita
Plan D'eau
Danie Ek is regtig jammer dat jy die ongerief moes verduur. Ek het aan jou genoem tydens inklok dat julle die eerste gaste is na die opgradering van Plan Deau en daar dalk nog bouersstof kan wees na 3 keer se skoonmaak. Die bad het wel gelek en daar was dadelik aandag daaraan gee deur die loodgieters wat die installasie gedoen het. Die wasmasjien se 'power supply' het geblaas en daar kon nie 'n part bekom word nie omdat alles reeds toe was tydens die bouersvakansie. Ons het wel probeer help waar ons kan. Hoop jy het 'n fantastiese dag. Nita Brand

Francis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Die kuier was uitstekend, rustig en ons het dit geniet. Ek en my familie het ons kuier by Plan D'eau geniet. Ons beveel ander aan om ook daar te kom kuier. Dit was die beste. Die huis was baie mooi en skoon. Daar was meer as wat ons verwag het en daarom kan ek sê dat my gesin die beste naweek gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pearlina P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2022

It was such an amazing week at Langebaan. The estate and the villa was perfect for our large group. Nita was so accommodating and helpful throughout the booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Ons sal beslis weer na Plan D'eau toe kom! Mandie was baie vriendelik en alles in die plek was so gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharief W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Worth every penny spent. Safety is non-negotiable and peace of mind, if you want to relax and just have fun this is your go-to house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
Plan D'eau
Dear Sharief, Thank you for the great review, we do hope to see you soon. It was a pleasure hosting guests like yourself.

Eliska M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2021

Baie lekker en rustige omgewing. Rustige omgewing en lekker landgoed vir kinders om fiets te ry. Speelparkies. Nie baie privaatheid nie, aangesien jy teen jou buurman bly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 202

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 470
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 470
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perkijt 30, Aldegronde-weg, Langebaan Country Estate, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27eee7e348ce84ccc7201198af74f106bbe438a7f6643e5d53fb9f9a7eaa896a72541982fb0450bbaf217bf576fa307ef0f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 470 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 30 Perkijt Aldegronde Way 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.074520388043 18.055190529511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang