Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plan D'eau

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perkijt 30, Aldegronde-weg, Langebaan Country Estate, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 470 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Plan D'eau is in die Langebaan Country Estate geleë, bekend vir sy Gary Player kenmerkende gholfbaan. Hierdie lieflike gholfvilla bied luukse selfsorgverblyf met 'n kroegarea en pooltafel. Gaste sal toegang tot landgoedgeriewe geniet, insluitend 'n restaurant, pro-winkel, tennis, rolbalbaan, dryfbaan en putt-putt.

Dié villa het slaapplek vir 8 mense in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, hoekbad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde kamer 2 stapelbeddens het. Hierdie kamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle beddens is toegerus met fyn linne, wat 'n gemaklike ervaring verseker

'n Oopplan-leefarea, -eetkamer, -kombuis en -braai-area is op die grondvloer geleë. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met die bykomende gerief van tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea sluit gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-toegang in.

Daar is talle staproetes en fietsryroetes, veral die gewilde “Jaksroete”. Die swembad, sowel as die tennisbane, is gratis beskikbaar vir inwoners. Doendinge sluit kajak, seil, vlieërbranderry, perdry, visvang, swem en gholf in. Sommige interessante bestemmings sluit in die Weskus Nasionale Park, Fossielpark en Evita's Peron in Darling.

Die winkels en restaurante in Langebaan is 5 minute van die landgoed af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 202

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Perkijt 30, Aldegronde-weg, Langebaan Country Estate, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plan D'eau het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 470
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 470
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perkijt 30, Aldegronde-weg, Langebaan Country Estate, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27eee7e348ce84ccc7201198af74f106bbe438a7f6643e5d53fb9f9a7eaa896a72541982fb0450bbaf217bf576fa307ef0f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 470 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 30 Perkijt Aldegronde Way 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.074520388043 18.055190529511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang