Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plane Trees Place

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hillcrest, Gillitts, Winston Park - Plane Trees Place
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Prefab Palace is 'n opgeknapte huis met slaapplek vir 2. Die eenheid het 'n sitarea, kombuisie, slaapkamer en badkamer. Daar is 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook linne vir albei opsies. DStv en Netflix en WiFi is beskikbaar. Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskas, broodrooster en ketel. Tee, koffie, suiker, versoeter en melk word daagliks voorsien. Nie geskik vir troeteldiere nie. Daar is parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hekke. Die area het heerlike roetes waarop gaste kan draf.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer. Die eenheid word voor aankoms skoongemaak. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Let wel dat daar honde op die perseel woon.

Huisreëls

Let op dat as gevolg van die styging in Covid-19-gevalle, geen skoonmaakdienste tydens die verblyf gelewer word nie. Die eenhede word egter voor en ná verblyf skoongemaak en ontsmet.

Neem asb. kennis dat die verblyf in 'n stil, residensiële area geleë is en gaste word gevra om dit te respekteer.
Geen laatnag-partytjies word toegelaat nie.
Slegs die bespreekte gaste mag die perseel betree.
Let wel dat daar honde op die perseel woon.
Inkloktyd: Voor 21:00
Uitkloktyd: Voor 10:00

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
Hillcrest/Gillits/Winstonpark - Raindrops Roof Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié privaat kothuis in die prentjiemooi Winston Park het 2 slaapkamers en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer wat tussen die 2 kamers gedeel word. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n ekstra lang koningingrootte-bed en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die kothuis het ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oondjie, stoof, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank. Daar is ook 'n wasmasjien wat gaste kan gebruik. Daar is 'n TV in die leefkamer en gaste het ook toegang tot privaat onderdakparkeerplek en 'n tuintjie. Verder is daar ook 'n kluisie met 'n alarm. Die area het heerlike roetes waarop gaste kan draf.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Let wel dat die eenheid slegs vir 'n gesin geskik is. Daar kan 2 volwassenes op 'n koninggrootte-bed slaap en slegs kinders kan in die ander kamer slaap. Dit is nie geskik vir 'n groep volwassenes nie. Let wel dat daar honde op die perseel woon.

Huisreëls

Let op dat as gevolg van die styging in Covid-19-gevalle, geen skoonmaakdienste tydens die verblyf gelewer word nie. Die eenhede word egter voor en ná verblyf skoongemaak en ontsmet.

Neem asb. kennis dat die verblyf in 'n stil, residensiële area geleë is en gaste word gevra om dit te respekteer.
Geen laatnag-partytjies word toegelaat nie.
Slegs die bespreekte gaste mag die perseel betree.
Let wel dat daar honde op die perseel woon.
Inkloktyd: Voor 21:00
Uitkloktyd: Voor 10:00

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Smuts-laan 101, Winston Park, Gillits, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3j7bKDdEZ6sqxnDSRtNSL5k5zoLmGZCQmRUMvbg8ks8qCj5rrC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 101 Jan Smuts Avenue Winston Park 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.816452450124 30.795518976687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang