Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plane Trees Place

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Margie D
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Feb 2023

From the photos and the price i expected a more upmarket stay. In the shower you are either freezing or being scolded. Also did not get any instructions on where to leave the keys when leaving. Expected someone to answer the door when we left, but this did not happen and we eventually left the keys in the letter box.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Mindie & Gary
Plane Trees Place
If the client read the instructions on the flyer it advises guests to leave the keys in the post box. The price the client paid for 2 people is affordable considering it is am upmarket area. If the client read the booking she would have noted that it is a prefab building. Our shower works on gas so you do have to adjust the settings and there are notices stating that. I was most disappointed to find that the doors were left wide open and unlocked, especially since no one was home when the client left.

Ockert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2022

Die stort en voordeur en gordyne is 'n probleem. Met die intrapslag het die decoder en TV remote nie gewerk nie. 'n Privaat ingang sou ideaal gewees het dan voel mens nie dat jy die huiseienaar versteur nie. 'n Foto van die plek self sal meer akkuraat wees i.p.v. 'n gedeelte van die huis wat die indruk gee dat die huis eintlik die blyplek is i.p.v. die park home. Die area is awesome en nabygeleë winkels en eetplekke is puik. Miskien 'n plakkaat of brief van tipe wat wel beskikbaar is in die area sal baie behulpsaam wees i.p.v. dat 'n mens moet gaan rondry en eetplek soek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Karen B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2021

We were only there for a one night short stop over and were happy with the facilities we utilised. The accommodation is an outside room with kitchenette and small lounge area. Neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Dawn G
1 nag
5.0
Mrt 2020

Perfect for what I needed. Comfortable and lovely and clean. I'll be back when the time comes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2019

Kommervrye verblyf. Alle reëlings vir die verblyf het seepglad geloop en die nodige opvolg vir die adres was stiptelik. Baie goed geleë en sal beslis aanbeveel. Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig aangesien ons nie die area ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mindie & Gary
Plane Trees Place
Thanks for the review Ilona. We hope we can accommodate you again when you are next in the area

Lappies L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Baie skoon en netjiese verblyf. Eenheid is baie skoon en netjies, in 'n stil en veilige omgewing met veilige parkering. Alles wat nodig is, is in die eenheid. Sal vir seker weer daar oornag as dit op ons pad is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Comfortable, clean self-catering accommodation. We stayed at Plane Trees Place to attend a school reunion nearby. The self-catering unit was very comfortable, especially due to there being air-conditioning and it being winter. There is plenty of space for secure parking on the premises. It is good value for money and would make use of it again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mindie & Gary
Plane Trees Place
Thanks so much, Kim! You guys were great guests and we hope to see you again soon.

Thandeka D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Had a great time. Expect us soon! Me and my family stayed in Plane Trees Place for the entire December holidays. It really felt like home. Thank you, Mindie and Garry, for providing us with a warm home in Durban.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mindie & Gary
Plane Trees Place
Thandeka and her family were such lovely guests, leaving everything in perfect order. We do hope to host them again in the near future.

Patricia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2019

Wonderlik, vriendelik, genotvol. Dis 'n wonderlike plekkie, vriendelike mense en baie mooi, knap blyplekkie. Reg vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mindie & Gary
Plane Trees Place
Baie dankie Patricia, ons het ook ons geselsies met julle baie geniet en dankie dat julle alles so netjies gehou het. Hoop om julle weer te sien.

Janey K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2019

Really happy with my stay. I really enjoyed staying at Plane Trees Place. The owner was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mindie & Gary
Plane Trees Place
Thanks for being a great guest and we hope to accommodate you again in the near future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mindie & Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Smuts-laan 101, Winston Park, Gillits, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3j7bKDdEZ6sqxnDSRtNSL5k5zoLmGZCQmRUMvbg8ks8qCj5rrC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 101 Jan Smuts Avenue Winston Park 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.816452450124 30.795518976687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang