Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plankiesplesier

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Melanie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2021

Die uitsig is die plek se 5 sterre. Absoluut fantastiese uitsig oor die see. Die eienaar is baie hulpvaardig en betrokke. Die huis binne kan egter opgegradeer word - meubels, gordyne in kamers, ens maar daar is als wat mens benodig en die huis het 'n warm welkome atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Paul V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2020

Rustig en gesellig. Die huisie is nie luuks nie maar daar is alles wat jy nodig het om lekker te kan bly. Alles is skoon en netjies en die eienaar help vinnig en vriendelik met enige probleem. Sal vir seker weer gaan maar volgende keer vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Dit was die wonderlikste verblyf ooit. Die plek is baie netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het om jou verblyf aangenaam te maak. Daar is oorgenoeg slaapplek. Die beddens is baie gemaklik. Die kombuis is goed toegerus met alles wat nodig is en in werkende toestand en daar is ook oorgenoeg badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Asemrowende uitsig. Dit was 'n plesier om hier tuis te gaan, sal dit aanbeveel vir enige iemand wat van die see hou. Jy ruik dit, voel dit, sien dit, daar is niks wat kort nie. Sal vir seker weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marne J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2019

Uitsig uitstekend. Ons het heerlik gebly, behalwe dat die DStv glad nie gewerk het nie, al het ons hoeveel keer beloftes gekry dat hy sal aankom. Die buitenste asblikke het oorgeloop en is nie verwyder nie. Beddens was ongemaklik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Kobus
Plankiesplesier
Marne', ek is jammer om te hoor als was nie klopdisselboom met jul verblyf nie. Die toesighouer het my verseker dat die DStv konneksie gou herstel was en toe is ek tevrede. Jammer daaroor. Die toesighouer moes ook die asblikke Donderdae leegmaak en die swart sakke op straat plaas om Vrydagoggende verwyder te word. Kontak my asseblief om meer uit te wei oor die ongemak van die beddens. Ek sal die probleem graag wil aanspreek. Verskoning. Groete Kobus.

Jolanda B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2018

As jy vir 'n fantastiese uitsig reg by die see soek, is hierdie die plek. Lieflike plek om rustig te raak een heel dag vir die see te kyk. Huis is netjies en het alles wat jy nodig het. Nie die heel modernste nie, maar regtig 'n lekker kuierplek. Lekker naby aan Mosselbaai as mens iets nodig het. Beslis aanbeveelbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvastraat 113, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZjJkMDYzLWFkNDMtNDRhMy1hNjE3LTI5ZmM5NGQyNTBjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 113 Malva Road Danabaai 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.204460218286 22.054116504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang