Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platbakkies Farm Retreat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plat Bakkies-plaas, Langs die R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Platbakkies Farm Retreat is op 'n werkende plaas langs die R355 tussen Kliprand en Springbok geleë.

Die toevlugsoord bied verblyf in óf 'n huis óf 'n kothuis. Die huis het 3 dubbelkamers en 2 badkamers. Die kamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kothuis is toegerus vir 2 gaste.

Elke eenheid het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die toonbank of etenstafel geniet word. Gaste is ook welkom om die beskikbare bordspeletjies te gebruik.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is op 'n selfsorgbasis en etes is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Gesinspakkette is ook beskikbaar.

Die plaas is die tuiste van 'n wye verskeidenheid diere en bied verskeie aktiwiteite soos deelname aan boerdery-aktiwiteite, stap, fietsry, wildritte, voëlkyk, of daguitstappies in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Platbakkies Farm Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plat Bakkies-plaas, Langs die R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Platbakkies Farm Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plat Bakkies-plaas, Langs die R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABcwOkygU45sPnJnb5MwfTVxoVAghdyb42bsmJ4HUcNi1JbkB6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Farm Plat Bakkies Off the R355 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.310412005386 18.493281304836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang