Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platbakkies Farm Retreat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plat Bakkies-plaas, Langs die R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Platbakkies Farm Retreat is op 'n werkende plaas langs die R355 tussen Kliprand en Springbok geleë.

Die toevlugsoord bied verblyf in óf 'n huis óf 'n kothuis. Die huis het 3 dubbelkamers en 2 badkamers. Die kamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kothuis is toegerus vir 2 gaste.

Elke eenheid het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die toonbank of etenstafel geniet word. Gaste is ook welkom om die beskikbare bordspeletjies te gebruik.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is op 'n selfsorgbasis en etes is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Gesinspakkette is ook beskikbaar.

Die plaas is die tuiste van 'n wye verskeidenheid diere en bied verskeie aktiwiteite soos deelname aan boerdery-aktiwiteite, stap, fietsry, wildritte, voëlkyk, of daguitstappies in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Stephen W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf met gasvrye eienaars. Heerlike verblyf. Netjies en gerieflik. Lizelle en Dawie het ons dadelik laat tuis voel. Sal volgende keer net ...
Sien meer
Mei 2024
Dalene V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike Karoo-landskap met ongelooflike skoon en netjiese fasiliteite - wat 'n voorreg om daarin te kon deel! Baie goed toegeruste blyplek, silwers...
Sien meer
Aug 2023
Cecilia O
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n lieflike plek. Ons het lekker gekuier en sal beslis weer gaan kuier en langer bly. Lizelle het ons baie vriendelik ontvang en hulle braaipakke ...
Sien meer
Aug 2023
Cecilia V
Saam met vriende
5.0
Heerlike kuier in die natuur. Namakwaland vriendelikheid wat nie geëwenaar kan word nie. Heerlike bord kos na lang dag op die pad. Die plaashuis is ge...
Sien meer
Aug 2023
Maretha N
Saam met lewensmaat
4.6
Die eienaars het ons vriendelik ontvang en tuis laat voel. Die kampeerplek en die geriewe was baie netjies. Ons het oorgeslaap vir net een nag, sou gr...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plat Bakkies-plaas, Langs die R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Platbakkies Farm Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plat Bakkies-plaas, Langs die R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABcwOkygU45sPnJnb5MwfTVxoVAghdyb42bsmJ4HUcNi1JbkB6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Farm Plat Bakkies Off the R355 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.310412005386 18.493281304836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang