Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platberg Self-catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
George S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Perfek vir familie met kinders. Ons 2de keer wat ons hier oornag het, altyd skoon, altyd netjies, altyd vriendelik. Perfek vir familie met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Skoon, netjies, vriendelik en warm. Ons het met 2 kinders gereis (2 en 4) en die eenheid was perfek vir ons gewees. Ruimte, skoon, warm. Was baie goed ook ontvang, en sal enige tyd weer hier slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal sterk aanbeveel. Ons Jack Russel was saam. Die eenheid het 'n aparte deel van die erf gehad waar die hond kon rondloop. Definitief dierevriendelik. Eienaar het ons vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrike R
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Ons het baie lekker oorgebly en sal weer daar oorslaap. Lieflike, skoon en netjiese plek. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maria R
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Mooi, ruim, skoon en netjiese plek. Hulle gaan die matras moet vervang. Die plek is mooi, ruim, skoon en netjies. Daar was 'n fout met die gasgeiser wat hulle herstel het, maar die water was die oggend weer af, en daar was ook 'n fout met die sekuriteitshek. Ek het die gasheer ingelig van die hek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elmarie C
1 nag
4.2
Feb 2024

Skoon, gerieflik en gemaklik. Gerieflik en gemaklik. Veilige parkering. Alles wat jy nog nodig het vir ʼn oornag plekkie. Gasheer doen baie moeite om gaste gemaklik en tuis te laat voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henson F
1 nag
4.0
Jul 2024

Gemaklik. Baie dankie vir die geduld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie C
1 nag
4.0
Feb 2024

Gerieflik en gemaklike skoon verblyf. Kon lekker uitrus vir die 2de gedeelte van ons reis oppad see toe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magnus P
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2024

Voldoende. Plek was skoon en netjies. Maar het ongelukkig opgraderings nodig. Warm kraan is wisselvallig (gas) en spieël gebreek, lakens is oud, beddens deur geslaap. Ons was net daar vir die een aand. Oom wat ons ontvang het was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Petro P
1 nag
3.4
Feb 2024

Pragtige, nuwe eenheid, met alles wat benodig word. Persoonlik verkies ek rustiger en stiller slaapplekke, verder vanaf die snelweg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 161

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipspringerstraat 26, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADMZRqDlESxqrvs0FoRGqr8cU7iK1IKT2vBRqFiFMTrkVR4JYID?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 26 Klipspringer Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.273118086662 29.14124082209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang