Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platberg Self-catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Whm T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

'n besondere gerieflike, netjiese verblyfplek met warmhartige eienaars. Ons oornagverblyf was tydens die erge sneeuvalnaweek en Frans het ons met warmte verwelkom en genoeg verwarmers en ekstra komberse voorsien, wat ons verblyf opwindend en baie aangenaam gemaak het! Vooraf kommunikasie, veral oor sneeu en deurgaan na KwaZulu-Natal was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Perfek vir familie met kinders. Ons 2de keer wat ons hier oornag het, altyd skoon, altyd netjies, altyd vriendelik. Perfek vir familie met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Skoon, netjies, vriendelik en warm. Ons het met 2 kinders gereis (2 en 4) en die eenheid was perfek vir ons gewees. Ruimte, skoon, warm. Was baie goed ook ontvang, en sal enige tyd weer hier slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Heerlike skoolreünie bygewoon en die sneeu was 'n bonus. Ons het baie lekker gebly en lekker warm geslaap, baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henrike R
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Ons het baie lekker oorgebly en sal weer daar oorslaap. Lieflike, skoon en netjiese plek. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dustin G
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2024

Value for money. Good value for money as a stopover, very central and easy to locate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria R
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Mooi, ruim, skoon en netjiese plek. Hulle gaan die matras moet vervang. Die plek is mooi, ruim, skoon en netjies. Daar was 'n fout met die gasgeiser wat hulle herstel het, maar die water was die oggend weer af, en daar was ook 'n fout met die sekuriteitshek. Ek het die gasheer ingelig van die hek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elmarie C
1 nag
4.2
Feb 2024

Skoon, gerieflik en gemaklik. Gerieflik en gemaklik. Veilige parkering. Alles wat jy nog nodig het vir ʼn oornag plekkie. Gasheer doen baie moeite om gaste gemaklik en tuis te laat voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henson F
1 nag
4.0
Jul 2024

Gemaklik. Baie dankie vir die geduld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie C
1 nag
4.0
Feb 2024

Gerieflik en gemaklike skoon verblyf. Kon lekker uitrus vir die 2de gedeelte van ons reis oppad see toe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 166

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipspringerstraat 26, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADMZRqDlESxqrvs0FoRGqr8cU7iK1IKT2vBRqFiFMTrkVR4JYID?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 26 Klipspringer Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.273118086662 29.14124082209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang