Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platdak Selfsorgeenheid

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Don G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie lekker gekuier, hoop om gou weer in te boek. Baie rustig en die eienaar laat jou sommer net tuis voel, asof jy 'n familie lid gaan kuier. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Platdak Selfsorgeenheid
Baie dankie vir jou mooi boodskap Don - ons sien uit om jou binnekort terug te verwelkom. Groete

Jan-willem B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Dit was baie lekker. Ons het heerlik gebly. Die gasheer is baie vriendelik en gasvry. Ons gaan definitief weer 'n naweek by Platdak moet reel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toets T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Sal enige tyd Platdak weer besoek en aanbeveel. Ek sal platdak vir enige iemand en almal aanbeveel. Die groot oopplan-leefarea, binnebraai en groot stoep met 'n mooi uitsig het alles wat jy moontlik in verblyf nodig kan hê. Dit was een van ons gesin se lekkerste naweek-ervarings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorina D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Gerieflik en skoon. Oom Hennie en familie was vriendelik en behulpsaam. Verblyf is skoon en netjies en het alles wat ons nodig gehad het. Pooltafel was great om tieners (en volwassenes) besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Lief vir Stilbaai. Stilbaai het ons hart gesteel en om by so 'n oulike plekkie te bly is 'n bonus. Alhoewel die trappe buite nogal styl kan wees vir sommige mense, het oom Hennie vir ons toegang gegee om die huis se trappe binne te kon gebruik. Die plekkie is toegerus met alles wat jy nodig het. Oom Hennie is die vriendelikste en dierbaarste persoon wat jy ooit sal ontmoet. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbé J
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Woonstel gerieflik en goed toegerus. Sou veilige parkering verkies het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2023

A home away from home! Ons gasheer was 'n absolute legende - sy stories en 'attention to detail' was wonderlik. Ons het tuis gevoel en heerlik gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Gemaklike Vakansie verblyf. Eienaar, Hennie het ons dadelik tuis laat voel in die goed toegeruste 2-slaapkamer woonstel. Dit was lekker ruim en het selfs 'n pooltafel wat wonderlik is. Die geriewe is netjies en gemaklik en ons het baie lekker vakansie gehou in die veilige Stilbaai Platdakwoonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Puik! Ons het dit baie geniet! Lekker ruim, skoon en het alles wat jy benodig. Oom Hennie is vriendelik en behulpsaam. loadshedding-benodighede ook beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Baie lekker ontspannend. Ek en my gesin het ons vreeslik baie geniet daar. Alles was so skoon en netjies en presies soos op die foto's. Oom Hennie was baie gasvry en vriendelik. Het selfs voorsiening gemaak vir speelgoed vir my baba en self vir ons die visvangplekkies uitgewys. Wow! Weereens baie baie dankie vir genotvolle verblyf. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Platdak Selfsorgeenheid
Baie dankie Carmen, ons sien uit om julle weer te ontvang!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 190
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 190
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroosrylaan 51, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55772e290e56d2bcda5d3d2e7fd4e56439093f8c4847aa81a1db3fc0f17e98dab10e2e4e6217ccacf3207692d50750fcdf15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag, vir 6 mense 38 5 1 5 51 Bergroos Drive Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.355372310024 21.406063927034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang