Platdak Selfsorgeenheid
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Don G - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, hoop om gou weer in te boek.
Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap Don - ons sien uit om jou binnekort terug te verwelkom.
Groete
Jan-willem B - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties! Dit was baie lekker.
Toets T - Jul 2023
Algehele gradering
Sal enige tyd Platdak weer besoek en aanbeveel.
Jorina D - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Christo L - Apr 2023
Algehele gradering
Lief vir Stilbaai.
Elbé J - Sep 2023
Algehele gradering
Woonstel gerieflik en goed toegerus.
Mario V - Jul 2023
Algehele gradering
A home away from home!
Ilse C - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklike Vakansie verblyf.
Adéle B - Des 2022
Algehele gradering
Puik! Ons het dit baie geniet!
Carmen S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker ontspannend.
Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Baie dankie Carmen, ons sien uit om julle weer te ontvang!
Derick F - Mrt 2022
Algehele gradering
Absolute genote.
Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Baie dankie Derick, ons sien uit na daai kuier.
Vriendelike groete
Hennie
Renee P - Jul 2022
Algehele gradering
Lieflike verblyf. Ons kan nie wag om weer te kom nie!
Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Baie dankie Renee, julle was 'n groot bederf vir Hennie!
Hoop om julle baie gou weer te sien.
Groete
Eloïse
Ben P - Feb 2022
Algehele gradering
Hoogs aan te bevele!
Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Goeie middag Ben, dit was so lekker om julle in Stilbaai te verwelkom en ontmoet. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Vrie delike groete,
Hennie Steyn
Geanné G - Jan 2022
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie, lekker kuier en rusplek in Stilbaai.
Duke M - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastic accommodation.
Felencia H - Feb 2022
Algehele gradering
Lieflike en rustige kuier.
Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Baie dankie Felencia, dit was heerlik om julle te ontmoet.
Hoop ins sien julle gou weer.
Groete
Hennie
Elsa F - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Baie dankie Elsa!
Groete
Hennie
Eben K - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Baie dankie, Eben, dit was so lekker om julle by ons te hê. Ons sien uit na julle volgende kuier in Stilbaai.
Groete,
Hennie.
Charlotte D - Sep 2021
Algehele gradering
Ons eerste ervaring van Stilbaai was wonderlik a.g.v Hennie en Platdak.
Lees meerPlatdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Dit was so lekker om julle te ontmoet en rond te wys in Stilbaai. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer by ons.
Riëtte W - Apr 2021
Algehele gradering
Alles en meer wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie!
Tirshna T - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike eienaars, dadelik welkom en tuis gevoel.
Ab V - Feb 2021
Algehele gradering
Was drie dae daar. Lekker gebly.
Altus K - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik
Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Baie dankie dat jy en jou gesin in Stilbaai kom kuier het. Julle was baie aangename gaste en ons hoop ons sien julle binne kort weer.
Jan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier, gawe mense, lekker blyplek. Ons het dit geniet!
Karin K - Feb 2021
Algehele gradering
Ontspanne, gekoester.
John M - Apr 2021
Algehele gradering
Luilekker, sorgvry, asook lekker mense in en rondom jou.
Jo-anne S - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Sonja A - Feb 2021
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Andre D - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld vir 'n vakansie. Groot leefkamer aangenaam.
Andre M - Feb 2020
Algehele gradering
Ek het wonderlik gekuier by Platdag Selfsorgeenheid.
Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Haai Andre,
Ons is baie bly dat jy jou verblyf by Platdak Selfsorgeenheid geniet het! Dit was vir ons ook heerlik om jou hier te ontvang! Ons sal jou baie graag weer hier verwelkom en kan jou met die grootste vrymoedigheid as gas aanbeveel!
Groete
Hennie en Pannie Steyn
Platdak Selfsorgeenheid.
Christa K - Apr 2019
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Beste Christa,
Baie dankie vir jul resensie. Ons is baie bly dat julle lekker gebly en gerus het!
Ons ontvang julle graag enige tyd weer en ons kan julle met groot vrymoedigheid as gaste by enige ander instansie aanbeveel.
Groete,
Hennie en Pannie Steyn
Platdak Selfsorgeenheid
Jan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Beste Jan,
Baie, baie dankie vir julle resensie van julle verblyf by Platdak Selfsorgeenheid. Dit was heerlik om julle hier te hê en ons kan julle met die grootste vrymoedigheid as gaste aanbeveel.
Ons sien uit daarna om julle weer te kan huisves!
Groete,
Hennie en Pannie Steyn
Platdak Selfsorgeenheid
Dirk W - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker. Goeie omgewing.
Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Beste Dirk,
Baie dankie vir julle resensie! Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang en ons kan julle met die grootste vrymoedigheid as gaste by enige ander instansie aanbeveel!
Groete,
Hennie en Pannie Steyn
Platdak Selfsorgeenheid
Jacques L - Aug 2019
Algehele gradering
Vir seker die moeite werd.
Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Haai Jacques,
Baie, baie dankie vir julle resensie oor Platdak Selfsorgeenheid!
Ons is baie bly dat julle lekker gebly het en sal julle enige tyd graag weer ontvang,
Ons kan julle ook met die grootste vrymoedigheid as gaste by enige ander instansie aanbeveel.
Groete,
Hennie en Pannie Steyn
Platdak Selfsorgeenheid.
Ina K - Jan 2019
Algehele gradering
Het net vir 1 aand gebly. Goed geleë, goed toegerus maar nie privaat nie.
Lees meerPlatdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Na ons gesprek met Ina voor hul vertrek, het ons besef dat die privaatheid 'n probleem is en alhoewel daar op ons profiel 'n foto van die binnetrap is, is dit glad nie voldoende nie.
Ons is reeds besig om kwotasies te kry om die probleem rondom privaatheid en veiligheid uit die weg te ruim.
Groete
Hennie en Pannie Steyn
Platdak Selfsorgeenheid
Trish M - Okt 2018
Algehele gradering
The accommodation was well worth the money. A double story with the whole of the top floor for the use of the people staying there. I have no hesitation in recommending the accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die verblyf is goeie waarde vir geld. 'n Dubbelverdieping met die hele boonste vloer vir gaste se gebruik. Ek't geen huiwering om die verblyf aan te raai nie.
Die hele boonste vloer is beskikbaar vir die gaste met 'n groot sitarea, oopplan-kombuis, gerieflike kamers en stoep. Die gashere, Hennie en Ponnie was fantasties.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Dear Trish
Thank you very much for your lovely review on Platdak Selfsorgeenheid and your stay with. It was a privilege to have you at Platdak and to meet you guys.
Hennie & Pannie Steyn
Danita V - Aug 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Beste Danita,
Dit was heerlik om julle hier te ontvang en ons is baie bly dat julle jul rustydjie geniet het. Ons sal julle graag weer ontvang en kan julle met die grootste vrymoedigheid as gaste aanbeveel!
Groete,
Hennie en Pannie Steyn
Platdak Selfsorgeenheid
Jacques V - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Lees meerPlatdak Selfsorgeenheid se terugvoer
Haai Jacques,
Baie, baie dankie vir die goeie resensie wat jy oor Platdak Selfsorgeenheid geplaas het.
Dit was vir ons heerlik om jou te ontvang en sal jou baie graag weer huisves.
Ons beveel jou ook met die grootste vrymoedigheid as gas by enige ander instansie aan.
Groete,
Hennie en Pannie Steyn
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergroosrylaan 51, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang