Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platdak Selfsorgeenheid

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroosrylaan 51, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 190 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Platdak Selfsorgeenheid is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir tot 6 mense in Stilbaai.

Die woonstel op die eerste verdieping word bereik deur buitetrappe en bied 2 slaapkamers wat 2 badkamers deel; 1 met slegs 'n stort terwyl die ander 'n volledige badkamer is. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 'n dubbelbed het. Twee enkelbeddens is in die leefarea beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word linne voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n stoof, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is WiFi, DStv, 'n binnebraai-area, en 'n pooltafel is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die woonstel maak oop op 'n balkon met 'n buitebraai-area en see-uitsigte. Oop parkeerplek is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Stilbaai spog met 'n Blouvlagstrand en 'n pragtige strandmeer, en bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van voetslaan, voëlkyk, watersport, visvang en rotspoele, tot besoeke aan besienswaardighede soos die Inverroche-distilleerdery, Kasselshoop, Skulpiesbaai en die voeding van die palings by die Stilbaai-toerisme. Buro.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Don G
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gekuier, hoop om gou weer in te boek. Baie rustig en die eienaar laat jou sommer net tuis voel, asof jy 'n familie lid gaan kuier. 10 uit ...
Sien meer
Mei 2024
Jan-willem B
Saam met vriende
5.0
Fantasties! Dit was baie lekker. Ons het heerlik gebly. Die gasheer is baie vriendelik en gasvry. Ons gaan definitief weer 'n naweek by Platdak moet r...
Sien meer
Mrt 2024
Toets T
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd Platdak weer besoek en aanbeveel. Ek sal platdak vir enige iemand en almal aanbeveel. Die groot oopplan-leefarea, binnebraai en groot st...
Sien meer
Jul 2023
Jorina D
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en skoon. Oom Hennie en familie was vriendelik en behulpsaam. Verblyf is skoon en netjies en het alles wat ons nodig gehad het. Pooltafel wa...
Sien meer
Apr 2023
Christo L
Gesin met klein kinders
5.0
Lief vir Stilbaai. Stilbaai het ons hart gesteel en om by so 'n oulike plekkie te bly is 'n bonus. Alhoewel die trappe buite nogal styl kan wees vir s...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bergroosrylaan 51, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Platdak Selfsorgeenheid het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroosrylaan 51, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55772e290e56d2bcda5d3d2e7fd4e56439093f8c4847aa81a1db3fc0f17e98dab10e2e4e6217ccacf3207692d50750fcdf15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag, vir 6 mense 38 5 1 5 51 Bergroos Drive Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.355372310024 21.406063927034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang