Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platdak Selfsorgeenheid

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroosrylaan 51, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 190 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Platdak Selfsorgeenheid is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir tot 6 mense in Stilbaai.

Die woonstel op die eerste verdieping word bereik deur buitetrappe en bied 2 slaapkamers wat 2 badkamers deel; 1 met slegs 'n stort terwyl die ander 'n volledige badkamer is. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 'n dubbelbed het. Twee enkelbeddens is in die leefarea beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word linne voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n stoof, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is WiFi, DStv, 'n binnebraai-area, en 'n pooltafel is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die woonstel maak oop op 'n balkon met 'n buitebraai-area en see-uitsigte. Oop parkeerplek is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Stilbaai spog met 'n Blouvlagstrand en 'n pragtige strandmeer, en bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van voetslaan, voëlkyk, watersport, visvang en rotspoele, tot besoeke aan besienswaardighede soos die Inverroche-distilleerdery, Kasselshoop, Skulpiesbaai en die voeding van die palings by die Stilbaai-toerisme. Buro.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Platdak Selfsorgeenheid
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bergroosrylaan 51, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Platdak Selfsorgeenheid het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroosrylaan 51, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55772e290e56d2bcda5d3d2e7fd4e56439093f8c4847aa81a1db3fc0f17e98dab10e2e4e6217ccacf3207692d50750fcdf15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag, vir 6 mense 38 5 1 5 51 Bergroos Drive Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.355372310024 21.406063927034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang