Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platinum Airport Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Alida A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Absolutely a fantastic stay. Very friendly and professional service. Very family-oriented service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izet M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Vriendelik en professioneel. Ons het baie lekker gebly. Is baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard-john H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great. Very comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaneshrie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Our stay at the Platinum Airport Lodge was comfortable and enjoyable. It was neat and clean. Our stay was very pleasant. The host welcomed us and was extremely helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannele P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ontspanne. Gasvry. Behulpsaam en pragtige kamers met yskoue aircons! Ons het heerlik gebly! So tuis gevoel en kamers is skoon, netjies en beddegoed uit die boeke. Ons selfsorgkamer was toegerus met alles! En natuurlik die heerlike (duur) koffie in die kamers was 'n wenner! Ontbyt keurig voorgesit en die kroegarea is 'n heerlike ontspannings- en kuiervertrek! Eienaars van die lodge so behulpsaam en alles wat ons versoek het was daar en reg toe ons arriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

We were treated like royalty. We didn't book for dinner but asked if we could have dinner. We were the only guests requesting dinner, and the hosts specially made us dinner. It was the best steak ever, homemade with love.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Quiet, clean, easily accessible. The manager was very helpful and organised, sending me pertinent information on the day of the booking. The room was very clean and exceeded my expectations in terms of comfort and style.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elri G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Kamer is goed toegerus en die eienaars baie gasvry. Sal vir seker weer daar kom. Het baie lekker gebly en die kamers is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Sal met liefde weer gaan kuier. Julle is tops. Het gevoel ek is tussen my eie familie. Julle was die beste gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen V
1 nag
4.8
Mei 2024

Skoon en netjies en billike prys. Ek het lekker gebly, maar sou 'n duvet verkies bo 'n "comforter". Die ligging is baie goed - naby die N1/N4 en omtrent reg langs die Wonderboom lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Navachelaan 18, Cynthia Vale, Pretoria, 0110, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cabdcdd75cde978e6157b51628a171476e40f512e51ab79ddf101b8442e29080f80c12e3d024e7983c423fd41ec7cfccb5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 18 Navache Avenue Cynthia Vale 0110 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.649447683681 28.21991533041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang