Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platjan Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Alldays, Bochum, 0909, Limpopo
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Platjan Lodge is aan die oewer van die lieflike Limpoporivier teen die grens van Botswana geleë en dis baie naby aan die Platjan-grenspos.

Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort,lugversorging, 'n kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sekere eenhede het 'n kombuisie.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en 'n braai-area in.

Gaste kan spa-behandelings by die interne terapeut bespreek. Platjan Lodge is ideaal vir gaste wat wil rus na 'n avontuurlustige safari in Botswana, asook vir jagters, rugsakreisigers, voëlkykers, vissermanne en sakereisigers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lanie T
5.0
Pleasant breakaway to the bush. The units are very nice and equipped with what we needed. The lodge gardens are beautiful and they have...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Marianne M
5.0
Rustige luukse verblyf. 'n Oase! Dit was ongelooflik lekker. Rustig. Mooi. 'n Oase!
Sep 2024
Marinus S
Saam met vriende
5.0
Peaceful quiet with exceptional service. Nadia, the manager, is absolutely brilliant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Gb J
Saam met lewensmaat
4.6
'n Pragtige groen oase in die bosveld! Vriendelike, persoonlike diens. Ons is baie harlik deur die ontvangspersoneel ontvang en rondgewys. Ons chalet ...
Sien meer
Jul 2023
Marina F
Saam met lewensmaat
4.4
Ontspannend en rustig, voel naby die natuur. Wonderlike en pragtige plek. Die plek is baie goed ingerig. Paaie na die akkommodasie toe is in 'n baie s...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Alldays, Bochum, 0909, Limpopo
  • Gaste dink Platjan Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Alldays, Bochum, 0909, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf670bc922670dcb91dd814756ce739b809503475a3febe8f56f54d914eb78ce593f33ff602773d3913c808553ce798a4ce18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Alldays Platjan grenspos 0909 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -22.494701374609 28.81599470973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang