Platkop Kampplek
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platkop-plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R200 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Platkop Kampplek bied kampeerplekke op 'n plaas wat 20 km vanaf Riversdal geleë is en is ideaal vir gaste wat uit die stad se gewoel wil ontsnap en tussen die springbokke wil wees.
Daar is 'n privaat kampplek vir 1 kampeerder of 2 privaat kampplekke vir kampeerders wat saam kamp. Die ablusieblok is toegerus met warm water en sonkrag vir beligting. Neem asseblief kennis dat daar geen elektrisiteitspunt beskikbaar is nie.
Op die plaas kan gaste stap- en bergfietsroetes geniet, asook 'n besoek aan die melk- en skaapplaas. Gaste kan ook uitsigte oor die landerye en die Langeberge geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 41
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Platkop-plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platkop-plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang