Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platkop

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N5, Platkop-plaas 1108 Erfdeel 3, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R1 199 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Platkop is 'n knus, dubbelverdieping, A-raam-selfsorghuis op 'n rustige plaas in die Vrystaat, sowat 20 km vanaf Harrismith. Dit is ideaal vir 'n groot gesin wat uit die besige stad wil ontsnap.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 4 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die huis beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof en 'n gasyskas en -vrieskas toegerus is. Die sit- en eetarea het genoeg sitplek en daar is ook 2 enkelbeddens, 'n binnebraai en 'n kroeg.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en hulle kan gaan stap, fietsry en voëlkyk op die plaas.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ligging

  • N5, Platkop-plaas 1108 Erfdeel 3, Harrismith, 9880, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 199
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R1 199
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N5, Platkop-plaas 1108 Erfdeel 3, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee8a2ffb2bdf649229160d7779a8b69cb16cc8902e4c4c63f6f447e6da1aa7421681b0c925996ed4fe46536b1f3374bb9f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag, vir 9 mense N5 Platkop Farm 1108 Portion 3 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.214184251645 28.973815895422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang