Platkop
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N5, Platkop-plaas 1108 Erfdeel 3, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R1 199 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Platkop is 'n knus, dubbelverdieping, A-raam-selfsorghuis op 'n rustige plaas in die Vrystaat, sowat 27 km vanaf Harrismith. Dit is ideaal vir 'n groot gesin wat uit die besige stad wil ontsnap.
Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 5 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 beddens vir kinders en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n bed vir 'n kind. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die huis beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof en 'n gasyskas en -vrieskas toegerus is. Die sit- en eetarea het genoeg sitplek en daar is ook 2 beddens vir kinders, 'n binnebraai en 'n kroeg.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en hulle kan gaan stap, fietsry en voëlkyk op die plaas.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Ligging
- N5, Platkop-plaas 1108 Erfdeel 3, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N5, Platkop-plaas 1108 Erfdeel 3, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang